The Oval Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Oval Bed and Breakfast is in Forestrylaan in die middel van Pinelands geleë en word persoonlik bestuur. Pinelands is 'n sentrale voorstad met maklike en gerieflike toegang tot snelweë in enige rigting.

Daar is 2 gerieflike en suite-eenhede wat goed ingerig is. Dié eenhede skakel, maar is apart van die hoofhuis om privaatheid te bied. Ontbyt is ingesluit en word in die hoofhuis se eetkamer bedien. Daar is 'n gekookte ontbyt, asook ontbytgraan, vrugteslaai, kaas, jogurt, rolletjies, roosterbrood, tee, filterkoffie en vrugtesap.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar s ook 'n swembad. The Oval Bed and Breakfast se deure is al sedert 2000 oop, en Mike en Louise is self byderhand om gaste by te staan. 'n Pendeldiens is beskikbaar en die gashere verskaf graag inligting oor doendinge en besienswaardighede sodat gaste hul besoek aan Kaapstad kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Oval Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za