Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir The Owl Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Julia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just fantastic!

Fantastic! Beautiful location and everything we needed was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo B
Gesin met tieners

Most comfortable stay in George ever!

Theresa is the best! We travel to George often for swimming galas and The Owl Apartment is by far the best accommodation we've used. It is spacious, with luxury finishes and every amenity you could wish for. Thank you for all the spoils, Theresa. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Dankie, Jo. Ek waardeer jou positiewe reaksie opreg.
Hoop om julle gou weer hier te verwelkom. Dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het!

The Owl Apartment
Janet W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W
Saam met vriende

Wonderful hospitality.

The Owl apartment is just perfect: spacious, with a lovely fireplace and wonderful views over the montains. It has everything we needed and the personal touches from Theresa were much appreciated. I'll be staying here again next time I'm in George.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hallo Janet, your positive review is much appreciated. Thank you for treating our establishment with respect and leaving it in mint condition. Guests like you make every little extra effort worth our while. You are most welcome to come and stay with us again.
Kind regards.

The Owl Apartment
Jenny S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S
Gesin met tieners

My family's stay at the Owl Apartment was very nice.

Beds were super comfy. Load shedding not a problem. Very comfortable and welcoming stay. Host was so helpful and accommodating. Just the spiral staircase was not the greatest, so would only recommend the place for a family with teenagers and not youngsters and definitely not for the elderly. Otherwise would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre G
Gesin met klein kinders

Lekkerste kuier ooit.

Beste mense! Lekker mense. Vriendelike mense. Hartsmense! Gemaklike blyplek! Ons was in die hemel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hallo julle drietjies, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was vir ons heerlik om julle hier te huisves. Julle is gaste wat enige gasheer net voor kan wens. Dankie dat julle ons plek so netjies en skoon agtergelaat het. Ons hoop van harte ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Liefde uit die Tuinroete.

The Owl Apartment
Victor C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor C
Besigheidsreis

Ideal setting, attention to detail and a more than comfortable stay.

A very warm reception coupled with excellent service throughout my stay. Highly recommended for both business or pleasure and exceeded my expectations from when I stepped in till when I checked out. Thank you once again for a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candi W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candi W

Fabulous place.

Thank you, Theresa. We really enjoyed our stay at The Owl Apartment. Your attention to detail and friendless made our stay such a warm one, and that's above the fact that this fabulous place has everything you could possibly need for a comfortable stay. Thank you again from all of us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Candi, thank you for your kind words. I am so happy that you enjoyed your stay with us. You were super guests and looked after our place as if it was your own. Thank you so much for that.
It is guests like you that make every little effort we put in, worth our while. Hopefully I will have the pleasure of hosting you again in the near future.
Take care and stay safe.
Kind regards,
Theresa

The Owl Apartment
Kitty E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Clean, spacious, attention to detail, nice bedding, welcome pack, flowers and a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke D
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike twee dae in die Owl Apartment deurgebring. Theresa is die perfekte gasvrou met 'n oog vir besonderse detail.

Die akkommodasie was perfek vir ons as gesin met alles wat ons kon benodig. Theresa het aan alles gedink om 'n mens se tydjie daar so gerieflik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Marieke en familie,
Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was uitmuntende gaste wat ons plek in ‘n puik toestand gelaat het.
Gaste soos julle maak elke bietjie ekstra wat ons as gasvroue insit, die moeite werd.
Ek hoop ek sal in die nabye toekoms die voorreg hê om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete

The Owl Apartment
Elsabé N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Theresa is 'n uitstekende gasvrou. Dis 'n pragtig toegeruste eenheid waar mens veilig voel en heerlik kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Dankie, Elsabe. Ek waardeer jou positiewe terugvoer.
Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te huisves.

The Owl Apartment
Kitty E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful host and well equipped apartment.

We had everything we needed. Theresa is a wonderful, attentive host who made us feel very welcome with treats, flowers everywhere and keeping us updated about loadshedding. For the chilly evenings there is a gas heater and a fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Kitty,
Thank you for your kind words and for taking such good care of our apartment. Guests like you make every little effort worth our while.
Hopefully I will have the pleasure of hosting you again in the future.
Good luck with all your plans. Please keep me posted.
Theresa

The Owl Apartment
Edith P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than expected.

Wow what a surprise- home away from home plus more. Spacious, very clean and such a warm welcome. A packet of snacks and spoils. 1st time ever that we did not have to use our own knifes (always travel with them because of poor quality and blunt pairing knives in the kitchen). Everything was thought of. Brilliant shower and we both slept like a baby as the area is so quiet. Possibly only concern was the internal stairs going down- up was no problem but had the outside stairs to carry stuff up so that resolved any problems. But Theresa attention to detail and ensuring our stay was the best was highly appreciated and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Edith,
Thank you for your positive review. I am so happy that you had a pleasant stay.
Hopefully we will have the pleasure to host you again.
Thank you again for looking after our establishment and leaving it in such good condition.
Kind regards

The Owl Apartment
Lukas K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Beter toegerus as meeste en superskoon.

Dankie Theresa vir die moeite wat jy doen om die verblyf vir jou gaste spesiaal te maak. Dankie ook vir die bederfies, waar koste duidelik nie 'n faktor vir jou was nie. Vinnige internet was van goeie gehalte en volle DStv sal by baie ander byval vind. Hope spasie binne met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in eenheid. Toegangsbeheer met elektriese hek en veilige parkering vir 2 motors. Alarmstelsel was ook beskikbaar. Twee van die 3 slaapkamers loop uit op 'n groot dek met pragtige uitsigte op die berg. Ons privaatheid is gerespekteer. Daar was selfs 'n spens met die nodige items en meer. Die gasvrou het duidelik aan alles gedink om gaste se verblyf spesiaal en sorgvry te maak. Die beddens was baie gemaklik en 'n gasverwarmer en kaggel was beskikbaar. 'n Draagbare braai was beskikbaar. Dekor en linne getuig van goeie smaak en daar was geen wanvoorstelling met betrekking tot die beskrywing van die eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hallo Lukas en gesin,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie en is seker dat voornemende gaste dit in sodanige lig sal sien.
Julle was super gaste! Dankie dat julle ons plek met soveel respek hanteer het en dit in so 'n puik toestand agtergelaat het. Gaste soos julle maak ons werk soveel makliker en laat ons toe om meer aandag aan detail gee.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Theresa

The Owl Apartment
Jo-ann S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Ons kan The Owl Apartment hoogs aanbeveel. Ons het al regoor SA geboek en gebly en The Owl Apartment is by ver die beste. Theresa het ons welkom laat voel selfs voor ons ingeboek het. Al die ekstras en persoonlike boodskappies tydens ons verblyf het ons meer soos familie laat voel as gaste. The Owl Apartment was netjies, skoon en perfek geleë met 'n pragtige uitsig. Dankie Theresa en The Owl Apartment vir 'n onvergeetlike vakansie in George!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Jo-ann,
Baie baie dankie vir jou mooi review. Dis goed om te hoor dat julle die akkommodasie gerieflik gevind het. Gaste soos julle maak elke bietjie ekstras wat ‘n mens in sit uit en uit die moeite werd.
Dankie dat julle die plek in so ‘n wonderlike toestand gelaat het. Ons hoop dat ons die voorreg sal hê om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete uit die Tuinroete

The Owl Apartment
Madalein K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalein K
Gesin met tieners

Hartlike mense wat uit hul pad gaan om die verblyf soos jou eie huis te laat voel.

Ek sal The Owl Apartment sterk aanbeveel. Dit is 'n netjiese, luukse gastehuis wat heeltemal privaat is en ook ten volle toegerus is met al die nodige geriewe, pakplek en genoeg leefspasie om die verblyf wonderlik te maak. Dit is baie veilig en ook veilige parkering vir motors. Ons is bederf met gasvryheid en bederfies met ons aankoms. Kamers pragtig voorberei en Theresa so vriendelik en behulpsaam. Naby Botaniese Tuin en bergstaproetes. Heerlik vir fietsryers. Baie sentraal geleë vir 'n heerlike wegbreek na die Tuinroete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Madalein.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te huisves. Baie dankie ook dat julle so mooi na ons plek gekyk het en dit so skoon en netjies agtergelaat het. Dis gaste soos julle wat vir ons enige ekstras die moeite werd maak.
Ons hoop om julle in die toekoms weer hier by ons te verwelkom.

The Owl Apartment
Johanna V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Besigheidsreis

Verblyf was perfek, alles op standaard, alles was daar en nog meer. Sal vir seker The Owl Apartment toe oë aanbeveel.

Theresa, baie dankie dat ons verblyf in The Owl Apartment uit die boonste rakke was, sal dit beslis aanbeveel. Dankie vir al jou moeite en heerlike kaggel die laaste aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Goeie dag Johanna,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg.
Dit sal vir my ‘n voorreg wees om julle in die toekoms weer hier te ontvang. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.

The Owl Apartment
Maryke H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Gesin met tieners

Keurige woonstel, ons het heerlik gebly.

Keurvol, netjies, alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Perfek toegeruste eenheid. Lekker sentraal geleë. Gasvrye mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Maryke. Ons hoop ons sal die voorreg hê om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.

The Owl Apartment
Elize V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Enkelreisiger

Fantasties!

Lieflike plek met alles wat jy nodig het, selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Theresa is 'n wonderlike gasvrou en het my so tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Baie dankie Elize dat jy The Owl Apartment as jou verblyfplek gekies het. Gaste soos jy maak ons werk uit en uit die moeite werd.
Ons hoop om jou binnekort weer hier by ons in die Tuinroete te verwelkom.

The Owl Apartment
Chris D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring, puik waarde vir geld, kan nie beter kry nie!

Van die eerste ontmoeting voel jy tuis en gemaklik: "Radical Hospitality!" Theresa ontsien geen moeite nie en dit is werklik 'n aangename bederf om by The Owl Apartment te bly. Beveel dit van harte aan as jy in George gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rigardt G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike blyplek teen die berge!

The Owl Apartment is ongelooflik. Die ligging kan nie beter wees nie. Reg op die berg met bergfiets en staproetes wat mens besig kan hou vir dae lank. Die woonstel is groot, baie skoon, en netjies. Theresa het regtig aan als gedink toe sy die plek ingerig het. 'n Vol kombuis met als wat mens nodig het, lekker braaiplek, onderdak parkeerplek, vinnige WiFi, en 'n vol DStv-pakket. Ons was verwelkom met beskuit, koekies en ander lekker eetgoed. Ons beveel The Owl Apartments aan vir enige iemand wat blyplek in George soek en sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het julle kuier in die Tuinroete en verblyf in The Owl Apartment geniet.
Hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.

The Owl Apartment
Owen B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen B
Besigheidsreis

Excellent hospitality in a very neat, tidy and spacious unit situated in a very beautiful part of town.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

It was a pleasure hosting you Owen. Thank you for looking after the unit as if it was your own. Hope to welcome you back in the near future.

The Owl Apartment
Lionel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel D
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer met al die geriewe.

Hartlike ontvangs wat my dadelik tuis laat voel het. Die woonstel het alle geriewe denkbaar wat mens baie gemaklik en op jou gemak laat voel het. Die uitsig van die berg was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering, Lionel.
Dankie dat jy so mooi na ons plek gekyk het. Gaste soos jy maak alles vir ons die moeite werd.
Hoop ons sien jou gou weer.

The Owl Apartment
Marilette M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette M
Saam met vriende

Fantasties! Teresa het ons so welkom laat voel, sy is 'n omgee-mens wat alles doen om jou gemaklik te laat voel.

Ons verblyf was fantasties! Dankie Teresa vir die liefde wat in die huis is, die omgee vir jou gaste, dat jy regstaan om moeite te doen vir jou gaste maak nie saak hoeveel moeite nie. Die verblyf is baie netjies en skoon, daar is alles wat mens benodig. Niks is te veel vir Teresa nie. Ons sal vir seker gou weer daar 'n draai gaan maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Marilette en vriende.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dis verblydend om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons verwelkom julle met liefde enige dag terug hier by The Owl Apartment. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.
Vriendelike groete
Theresa

The Owl Apartment
Nicole D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike mense en baie rustig, perfek vir 'n vakansie.

Ons het baie lekker gebly, baie skoon en mooi woonstel met meer as genoeg plek vir almal. Sal definitief The Owl Apartment voorstel vir enige iemand om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sal julle graag weer hier by the Owl Apartment wil verwelkom. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om so diens te verskaf. Dankie dat julle die plek vir ons so netjies sgtergelaat het. Kom gerus weer.

The Owl Apartment
Alexi D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexi D
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld!

Theresa is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die Owl Apartment is pragtig skoon en netjies en vreeslike lekker plek vir 'n wegbreek. Dit het alles wat jy benodig en meer. Die kaggel moet fantasties wees in die winter of op koue dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hallo Alexi
Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek is so bly julle het hier by ons gekuier. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom sodat julle die kaggel op koue aande kan beleef.
Gaste soos julle maak al ons harde werk die moeite werd.
Vriendelike Owl Apartment groete
Theresa

The Owl Apartment
Minnette J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette J
Enkelreisiger

Baie vriendelike en warm ontvangs met verblyf van uitsprekende waarde vir geld.

Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Baie dankie Minnette, vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om jou gou weer hier by The Owl Apartment te verwelkom. Gaste soos jy is 'n ware aanwins en plesier om te akkommodeer.
Groete

The Owl Apartment
Marlize G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Enkelreisiger

Fantastiese akkommodasie teen uiters billikke tarief!

Wat 'n juweel van 'n gastehuis! Ek sal Owl Cottage beslis aanbeveel. Alles en nog meer as wat mens verwag van 'n gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Hi Marlize,
Baie dankie. Andre het die plek soos sy eie agtergelaat. Sulke gaste word hoog aangeskryf.
Ons verwelkom julle graag weer hier by die Owl Apartment.
Vriendelike Suid-Kaap groete.
Theresa

The Owl Apartment
Erika V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld.

Eenheid was skoon en netjies, alles wat 'n reisiger nodig het, en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl Apartment se terugvoer

Baie dankie, Erika. Besoekers soos jy is altyd welkom. Dankie dat jy die plek, soos jou eie, so netjies gelaat het. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Theresa

The Owl Apartment
Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b166e080bdc0ee7278586eda987a96af7d73be4c2db4210c9e9dced35c6e7adc009bb32889b749bd6bec2b2f9cdc5d6e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 7 First Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944107900457 22.466460241733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem