Newtonpark Akkommodasie by The Owl House Guest House - Port Elizabeth | LekkeSlaap
+42

The Owl House Guest House - Port Elizabeth

Selfsorg
Blue Kamer
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer is baie ruim en beskik oor 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Die kamer is snoesig en het lieflike Oregon-dennehoutvloere, hoë plafonne en oorgenoeg kasruimte. Uiterste gerief teen 'n baie billike prys. Die beddens is baie gemaklik en gaste word bederf met baie goeie waarde!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer. Heerlike plaasontbyt, middagete en aandete. Pryse tussen R35 tot R85.

Kansellasiebeleid - Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pink Kamer
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié knus kamer beskik oor 1 enkelbeddens en 1 dubbelbed. Die kamer is snoesig en het lieflike Oregon-dennehoutvloere, hoë plafonne en oorgenoeg kasruimte. Uiterste gerief teen 'n baie billike prys. Die beddens is baie gemaklik en gaste word bederf met baie goeie waarde!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer. Heerlike plaasontbyt, middagete en aandete. Pryse tussen R35 tot R85.

Kansellasiebeleid - Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loft Kamer
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié knus kamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die kamer is toegerus met lugversorging, die plafonne is hoog, en daar is oorgenoeg kasruimte. Die kamer is byderwets en funky en bied 'n lieflike ervaring. Beleef goeie waarde en interessante boeke, blomme, antiekware en die algemene mooi interieur.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer. Heerlike plaasontbyt, middagete en aandete. Pryse tussen R35 tot R85.

Kansellasiebeleid - Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 57, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQIylfjkMDY8gfqJdc7Zx8xPh8PBkTR6DLE8IBPYWVaBMIAExU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 57 1st Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.95368 25.57325
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za