Owl Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Owl Lodge is in die rustige Overbergse dorpie, Greyton, geleë. Hierdie plattelandse selfsorghuis is aan die voet van die pragtige Riviersonderendberg Natuurreservaat in Parkstraat geleë en lei na die natuurreservaat met unieke fauna en flora op jou drumpel.

Hierdie selfsorgverblyf bestaan uit 'n hoofhuis met 2 slaapkamers wat elk oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort beskik, en 'n aparte Victoriaanse badkamer en 'n slaapkamer met 'n dubbelstapelbed. Die solder is volledig gemeubileer met 4 enkelbeddens. Alle beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Al die kamers het muurverwarmers om die koue winter lekker gesellig te maak.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en 'n bekoorlike kaggel.

Daar is 'n buitebraai met sitplek en 'n privaat inheemse tuin. Daar is ook parkeerplek vir 2 voertuie in die oprit en verdere parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Owl Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Owl Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za