LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Owl's Nest Guest House | LekkeSlaap
+28

The Owl's Nest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Hanover 62 LR, Langs die N11, Tomburke, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Owl's Nest Guest House bied gastekamers en is op ’n plaas langs die N11, binne 7,5 km vanaf die Tomburke-area. Hierdie gastehuis is die ideale plek om te stop vir gaste wat van en na die Groblersbrug-grenspos reis, wat 17 km weg is.

Verblyf word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, asook ’n kombuisie met verhit- en eet-geriewe soos ’n ketel, yskassie en ’n mikrogolfoond. ’n Paar van die kamers het lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt en ander heerlike etes kan vooraf gereël word, teen verskillende kostes. Die gastehuis het ’n gemeenskaplike leefarea en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas Hanover 62 LR, Langs die N11, Tomburke, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tom Burke Limpopo
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Hanover 62 LR, Langs die N11, Tomburke, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA729cf28a54b6b390f3c17ad4879a76d1bc7dde543fcd8340f8bad9ca2b96256922a3de2720580ad5b15e74e2c1a753e52117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) Farm Hanover 62 LR, Off the N11 0557 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -23.114172193706 28.037023178522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!