LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Paddocks | LekkeSlaap
+26

The Paddocks

4 resensies
Selfsorg
Luukse Modern Loft-suite
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toegeruste kombuis, en 'n balkon. Die ingang na die eenheid is vanaf 'n roostuin en op by 'n spiraaltrap. Die eenheid is dus nie geskik vir bejaarde gaste nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die eenhede. Daar is 'n kragopwekker vir ingeval daar beurtkrag is. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Paddocks
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede badkamer het 2 groot beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus en die sitarea het DStv en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die eenhede. Daar is 'n kragopwekker vir ingeval daar beurtkrag is. Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal halfprys.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzanerweg 159, Beaulieu, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA147a621cf2a1c5e66ad24d190549d5e78cb172cc65bfbc3e35ae68105c7f17ab1d71a5e33f762dc818f84df974dc4c8a62eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 159 Lipizzaner Road Beaulieu 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.973025641942 28.057186744184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!