The Padloper Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Padloper Cottages is in Riviersonderend en bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste wat deur 'n gesin bestuur word. Dit is op 'n privaat eiendom wat met 2 ander woonstelle gedeel word.

Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis. Die kombuis het 'n etenstafel en stoele, 'n yskassie, 'n oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n tuin. Die verblyf is ideaal vir kort- en langtermynverblyf vir 'n enkelpersoon of 'n paartjie.

Slaapplek

'n Bespreking by The Padloper Cottages sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Padloper Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 R390 per nag (plek vir 2)

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za