LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Palms Holiday Home | LekkeSlaap
+26

The Palms Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Theresa-weg 12, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Palms Holiday Home is ‘n ruim huis in St. Francisbaai, net 1,5 km van die dorpie en strand af. Dis ‘n heerlike plek om te ontspan met kuierareas, gedeeltelike see-uitsigte en ‘n pragtige tuin.

Dié huis het slaapplek vir 6 in 3 kamers. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook ‘n eetarea met ‘n etenstafel vir 8, ‘n kroeg en ‘n sitarea wat lei na die buite-kuierarea met stoepmeubels, braaigeriewe en ‘n gedeeltelike see-uitsig. Die sitarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by The Palms Holiday Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Santa Theresa-weg 12, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Theresa-weg 12, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADu89LDaWj8oixTiYyyuXtQtq2KMMlCNEEA8AdRqAzB6yYpuAjl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 8) 12 Santa Theresa Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.173364615818 24.831877793254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!