LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Palms Relaxing Family Residence | LekkeSlaap
+39

The Palms Relaxing Family Residence

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Palms Relaxing Family Residence
Selfsorg.
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Jun 2021 tot 31 Jul 2021.

Winteraanbod

Ontvang 'n gratis bottel rooiwyn (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2021 tot 31 Jul 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mei 2021 tot 13 Aug 2021.

Huisreëls

- Maksimum 2 klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is.
- Die swembad sal bedek en onbeskikbaar wees tussen Mei en Augustus.
- Geen geraas na 22:00 word toegelaat nie.
- Rook word binne verbode.
- Daar is 'n tuinman, Michael, wat elke Donderdag die perseel besoek.
- Let dat dat slegs die aantal gaste op die besprekingsvorm in die eenheid mag bly.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R2 800
Vanaf R2 520
per nag (vir 8 persone)
was R2 800
Vanaf R2 520
per nag (vir 8 persone)
was R2 800
Vanaf R2 520
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elbertha-weg 38, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812286994ea156added67689c96e58d8f05ba84e5c7069d282b242d46896b20d570f4863565711ad82df32cae92b22dee375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800, nou Vanaf R2 520  per nag (vir 8 persone) 38 Elbertha Road Die Boord 7613 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.94720795463 18.851660577455
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!