Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Paragon 317

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Bowden-weg, The Paragon 317, Observatory, 2198, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 485 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beide kamers het 'n uitsig oor die stad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien-tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Klein balkon kyk uit oor Observatory se woelige strate. Die gemeenskaplike geriewe by The Paragon verseker dat gaste heerlik kan kuier. Daar is 'n plonspoel op die dak en 'n onderdakstoep met pragtige uitsigte oor die stad en op Seinheuwel.

Die gemeenskaplike areas sluit braaigeriewe en eetareas in. Daar is ook 'n gemeenskaplike gimnasium en 'n ruim klubhuis binne die gebou waarvan gaste gebruik kan maak.

Slaapplek

’n Bespreking by The Paragon 317 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir The Paragon 317
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hoek van Hoofweg en Bowden-weg, The Paragon 317, Observatory, 2198, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Paragon 317 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Bowden-weg, The Paragon 317, Observatory, 2198, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjstb36beZxEbgptRGR3gS79M0jtkFjCsknbc7WFUyCuw7IvzGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 Cnr Main Road and Bowden Road The Paragon 317 2198 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.940855 18.466997