Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pearl

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Pearl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brenda O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Die beste vakansie ooit. So baie spasie en ruimte. Mooiste see-uitsig.

Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarika E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarika E
Gesin met tieners

Rustig en baie veilig, net jammer vir beurtkrag.

Ons het heerlik hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met vriende

Baie mooi uitsig, skoon en netjies.

Ons het regtig baie lekker gebly by The Pearl. Die huis is ruim genoeg vir 10 mense en dit was verskriklik skoon en netjies. Ons is verwelkom met melk, water en koeldrank in die yskas. Ek kan The Pearl sterk aanbeveel vir 'n groep mense, die huis het al ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalia J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia J
Gesin met klein kinders

Fantastic modern home that was well-equipped.

Beautiful home with all the extras, even things you don’t expect a holiday home. Tanya was very hospitable, cleaning service was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Pragtige huis. Tanya baie behulpsaam, tegemoetkomend en vriendelik. Aanwins vir The Pearl.

Tanya was baie vriendelik en behulpsaam en uit haar pad uitgegaan om ons groot groep te akkomodeer. Die huis is ruim en baie netjies. Vir selfsorg was daar meer as wat ons verwag het. Sap, melk in yskas, koffie, tee, beskuit, ons het gevoel asof ons by ons eie huis is met al die klein luukshede. Baie dankie Tanya, was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P

Fantastiese ligging, baie skoon huis en baie gerieflik - oortref alle verwagtinge!

Hierdie huis het alles wat 'n mens nodig het - fantastiese uitsig en ligging, groot grasperk vir die kinders om te speel en luukse slaapplek en badkamers vir 'n groot groep. Die huis word wonderlik bestuur - met (onder andere) melk en sap in die yskas vir jou aankoms, baie skoon huis en die dame wat die huis bestuur het vir ons so baie lekker inligting gegee oor restaurant en aktiwitieite in die area. Dit was net een groot plesier om hierdie huis te huur - nie altyd dat al my verwagtinge oortref word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas F
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, goed geleë huis vir 'n lekker vakansie.

Baie dankie Tanya vir 'n skoon, netjiese huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 640
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockweg 4, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NzFkYmY4LTU1ODItNDg3Yy05ZTIwLTVmMWRkOTc3NWQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 640 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 4 Cradock Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008787718022 25.345173087697