LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Penthouse Collection | LekkeSlaap
+28

The Penthouse Collection

Hotel
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 22, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Penthouse Collection is op die 22ste verdieping van Kaapstad se hoogste woonstelgebou, Triangle House, geleë. Die hotel is in die sakekern van die stad geleë en het skoon lyne, goeie kuns, stylvolle afwerkings en ruim, ligte kamers.

Elke dakwoonstel spog met 'n uitstekende uitsig, is pragtig versier en kombineer styl en gemak. Verblyf word in 3 dakwoonstelle met sitareas, eetareas en kombuise aangebied. Elke woonstel het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, en komplimentêre tee en koffie.

Die hotel se uitstekende ligging in die Moederstad bied maklike toegang tot talle besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, Seinheuwel en 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, koffiewinkels, museums en galerye.

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Riebeekstraat 22, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 22, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc314610c914473e46c97ab492b200c4aa92bb9d40609b9550d4282132d75d6a230255cba0dbb3ab5ef765a7eb00bcfe3e8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 880  per nag, vir 2 mense 22 Riebeek Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.919037036992 18.422249738623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!