The Perfect Corner Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Perfect Corner Guesthouse is in Bethlehem in die hartjie van die Vrystaat geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en sake-areas geleë en is ook ideaal vir oornaggaste.

Verblyf word in 9 kamers gebied waarvan 3 gesinskamers met slaapbanke en dubbelbeddens is en 6 kamers met dubbelbeddens is. Elke kamer het ’n privaat en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die binnehof spog met ’n gemeenskaplike braai-area.

Daar is veiliger parkeerplek op die perseel wat deur 'n sekuriteitswag deur die nag gepatrolleer word.

Gaste kan ontbyt met vars koffie, varsgebakte croissants en muffins geniet. Daar is ’n kaggel in die winter wat die Vrystaatse koue weghou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Perfect Corner Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za