LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Perfect Corner Guesthouse | LekkeSlaap
+60

The Perfect Corner Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir The Perfect Corner Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maggie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie D
Enkelreisiger

Netjies en rustig.

Goeie diens en 'n veilige, stil area, naby aan alles in die dorp.

Marius S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, kan dit aanbeveel.

Baie mooi skoon en goeie dekor uit boonste rakke.

Monique O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag slaapplek.

Wat 'n juweel van 'n plekkie! Die gastehuis se dekor is pragtig en alles wat jy nodig het om oornag tuis te gaan was tot ons beskikking. Vriendelike personeel! Sal beslis weer gaan kuier en ek beveel die gastehuis met vrymoedigheid aan.

Hercules B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit is 'n klein juweel in die vrystaat. Van die 1ste keer wat ons daar oornag het, het ons geweet dat die plek ons weer sal sien. Jy voel dadelik welkom as jy daar aankom, die mense se vriendelike gesigte laat jou dadelik tuis voel. Die ontbyt is uit die boonste rakke, geen gastehuis in Polokwane Limpopo kan naby julle kom nie. Baie dankie vir alles, die lekker kos, top klas kamers en die diens.

The Perfect Corner Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Hercules vir julle ondersteuning. Baie bly julle het n wonderlike tyd by ons gehad dit is net waarna ons strewe elkeen tuis te laat voel al is jy van die huis af. Hoop on julle sommer gou weer by ons he.

The Perfect Corner Guesthouse
Sernick Abbatoir (pty) Ltd / F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sernick Abbatoir (pty) Ltd / F
Enkelreisiger

It was absolute wonderful.

Would definitely recommend accommodation to anyone.

Christo C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C
Besigheidsreis

Baie Lekker.

It is a very beautiful guest house, the room I booked was more than I expected. The guest house is also suitable for weddings and venues, you will not be disappointed.

Jeanine V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V
Gesin met tieners

Great rooms, modern, clean, everything you need. Really nice breakfast.

Overall great value for money.

Charl B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning guesthouse with excellent service and facilities!

We had an amazing time at The Perfect Corner. The staff were extremely friendly and the service was amazing. The rooms were spacious and well-maintained/cleaned. I would definitely recommend this guest house.

Ian K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring.

Pragtige plek. Baie netjies en ons het 'n wonderlike ontbyt. Streng aan te beveel.

Grant W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value stay.

We enjoyed our night at Perfect Corner, a new guest house, well furnished, and we were pleasantly surprised by the trendy environment. One or two small things which require looking at. Close to Clarens which is a bonus.

The Perfect Corner Guesthouse's terugvoer

Thank you for your support, Grant. It was absolutely amazing to have you with us.

Would you kindly please inform us about the small things that you as guest noticed that will need more attention?

Kind Regards,
Jennie

The Perfect Corner Guesthouse
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starrettstraat 4, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9wE1cbakLGE0Q7pbjCBzf5Cvy6w6MGeIkrcQ6AGVTxULG2VwRv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Starrett Street Eureka 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.24474 28.30546
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!