Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir The Pier 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lorinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern and luxurious!

Dit is baie luukse "waterfront living" ervaring! Pragtige see uitsig en breek van golwe! Eenheid is bokant restaurante & winkel sentrum! Loop afstand na Blue Grass en M&B - baie gerieflik as jy wil parkeer en nie weer rond ry nie! Elisna was baie behulpsaam en het ons kom haal toe ons in Swakop verdwaal het! Geraas is 'n probleem as jy vir stilte soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, modern apartment with a beautiful view.

An absolute stunning apartment, with a fully equipped kitchen, comfortable bed, super clean bed linen and a stunning view. The check-in and check-out procedure was more than pleasant and efficient. We will book here anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en veilige verblyf.

Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen, baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Was 'n lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Besigheidsreis

Rustige eenheid, ten volle toegerus.

Goeie ligging met see uitsig. Eenheid het alles wat nodig is vir ‘n wegbreek by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, nuut met alles wat mens nodig het vir 'n vakansieverblyf.

Fantastiese modern wooneenheid met alles wat jy nodig het. Nuwe eenheid met mooiste uitsig oor die see. Eenheid is deel van die inkopiesentrum en een van die beste restaurante in Swakopmund net onder die woonstelgebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus S
Besigheidsreis

Good.

Fix WiFi. Get full DStv. Have basics in house such as coffee. Extractors in bathroom are not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: Fantasties!

Soos bo gestel, fantasties in alle opsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pier 1 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Mnr Claassens. Dit was werklik so lekker om julle hier te verwelkom en ons is bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

The Pier 1
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat 65, Waterfront kompleks, Waterfront, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b64be3e9c36585b0e67a9e325b3a4ff7883e4dff9463974adb1e852f25f97ee7c1e6ae13490075db7668d1c9afbbff956a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -22.644677488107 14.527163798528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem