Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 8

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir The Pier 8
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helena D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks!

The Pier 8 is ideaal geleë met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is luuks en het alles wat jy gaan nodig kry vir 'n heerlike vakansie. Die kliëntediens is uitstekend. The Pier 8 sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte R
Gesin met klein kinders

Mooier as mooi en beter as beste!

Ons sal hierdie eiendom sonder om enigsins te twyfel met die grootste vrymoedighed vir enige iemand aanbeveel! Alles was perfek en die agent was so vriendelik en behulpsaam, 'n fantastiese kombinasie! Wens dit was nie so ver van die Kaap nie, sou graag gereeld daar wou tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabile D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabile D
Saam met vriende

Stunning! The sunsets from the apartment are to die for.

On arrival, we were stunned by the gorgeous sunsets! The linen and towels smelled amazing! Super clean apartment. Close to all amenities- restaurants, and shopping mall were a short walk away. It really felt like a home away from home. The pictures don't do justice. The only downside is that there were no teas /coffees in the kitchen. We had to go buy it in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lumka N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumka N
Gesin met tieners

Exceptional everything was out of this world.

Would definitely come back and also recommend family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie gerieflik en skoon.

Goed geleë en naby alles. Mooi uitsig, naby al die eetplekke, so dit maak dit gerieflik met etes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Puleng L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puleng L
Gesin met tieners

A lovely, convenient, clean place with great ambience at the best location in Swakopmund!

The Pier 8 is truly a gem! Everything worked well - lovely ambience, great location, super clean rooms and surroundings. I don't think I'll be able to stay in hotel rooms after this experience - the freedom, the cleanliness and the convenience way exceeded my expectations as well as my family's! Travelling with teenagers is sometimes a challenge, with the WiFi being the greatest spoil-sport - not at The Pier 8! Thanks to Elisna for making check-in and checking out very smooth - I can't find the right words for this place. Waking up to the sound and sight of the waves, the great ambience, the convenience of being within 2 minutes of everything you need in the mall - the works! Thanks a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Petrus K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Baie netjiese verblyf en baie goed geleë. Sal dit kan aanbeveel by ander persone. Woonstel is goed toegerus met die nodige geriewe en toerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pier 8 se terugvoer

Baie dankie Hendrik!

Was baie lekker om julle hier te he.

The Pier 8
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a7b2b3f85c7d1e2d397471cfcdf7df188f363acb90981379d9989ee9bb31488728a849684d982782c3c99b234d7fae9cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.644305436472 14.527295990822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem