Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Lodge on The Beach

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 91 resensies vir The Pink Lodge on The Beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Willie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste luilekker vakansie. Dankie Elsa en personeel.

Beste ligging vanaf jou stoepie 'n paar tree en jy is in die see. Seeuitsig het dolfyne van stoepie af gesien. Eetplekke en Spar naby. Daar rus jy baie lekker. Gaan vir seker weer daar bly. Elsa en haar personeel is puik, vriendelik en bedagsaam. Lekkerste ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful, relaxing and good for my soul.

Such a welcoming and wonderful place! On the beach with breathtaking views, safe and pet-friendly. The hosts are warm, friendly and very helpful. Thank you, we had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dick L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly en heerlike ontbyt en dis skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie V
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustig.

Wil nie soos 'n kla kous klink nie, maar die kamer waarin ons gebly het se stort het oorgeloop en die hele badkamer natgemaak as mens gestort het. Dit was bietjie ongerieflik. Verder is daar nie klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld verblyf!

Ons is warm verwelkom deur Tim en Elsa. Ons eenheid was onder en stap uit op die lieflike tuin en mooiste strand. Ontbyt was elke oggend heerlik en weereens was ons bederf met gasvryheid. Naby restaurante en winkels. Vir onder R2000 per nag is dit absolute waarde vir geld! Ons beplan om 'n week hier te gaan bly in Januarie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase by die see.

Aangename atmosfeer en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gashere is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om mens te akkommodeer. The Pink Lodge het 'n uitstekende ligging!

Dis die tweede keer wat ons hier gebly het en sal beslis in die toekoms weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ismar V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ismar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreek met vriendelike gashere wat jou regtig tuis laat voel. Uitsigte is asemrowend!

Dis 'n juweel van 'n plek met direkte toegang tot die strand. Diens was uitstekend en geriewe goed onderhou. Kan regtig die plek aanbeveel as jy wil rus en dit nog saam met jou hondekinders ook kan doen, baie dankie Jim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xandria L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandria L
Gesin met tieners

Uitstekend in elke moontlike opsig. Ons sal beslis weer 'n draai wil maak.

Gasvryheid in styl! Uitstekende diens en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyra H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place.

If I could give 6 stars for location, I would do so. The Pink Lodge is perched right on a quiet, dog-friendly beach that goes on for kilometres, allowing for long lazy walks, as well as long lazy evenings on the private patio. It's also within very easy walking distance of the life-guard patrolled swimming beaches and the Wildnerness restaurants. Had I known what a treat we were in for, I'd have changed our schedule and stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tim, die bestuurder, was wonderlik. Die ontbyt was goed. Die see-uitsigte is ongelooflik.

Hulle het pas die en suite-badkamer van Hadeda (waar ons gebly het) oorgedoen en die eerste 2 dae kon ons dit nie hou in die kamer nie. Ons oë het getraan van iets wat nog uit die sement ge"seep" het en sodra ons in die kamer gekom het, moes ons alles oopmaak en die verwarmer aansit om dit kon hanteer. Ook was hulle onder met die kroegtoonbankie besig - bou met sement - en gevolglik was die banke almal toe met "plastic wrap" en dus was die sitkamers onder nie bruikbaar nie. Dit het gevoel soos 'n "building site". Ek was aanvanklik baie ongelukkig en wou ander verblyf soek; maar dit is onaangenaam om dit met die bestuur op te neem en ook was van die ander plekke reeds vol. As jy 'n wegbreek van jou daaglikse stres neem, dan wil jy nie weer in 'n stres situasie beland nie. Ons het toe besluit om dit maar deur te sien, maar sal beslis nie teruggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

I am very disappointed that we were unable to make your stay a pleasant one. I am always sad when I am not told of a guest's problems, as I am then not able to try to solve them. If I had known that you were slightly unhappy, I would have suggested alternative rooms, or something.
I really enjoyed having you both to stay, and to read this rather sad review has made me feal rather powerless. I could have made your stay more enjoyable for you.
Hadedah had just been completed and will be one of our most popular rooms. I did think of moving you, but as I had no bad feedback I presumed you were happy.
Please accept my sincere apologies
Kind regareds Tim

The Pink Lodge on The Beach
Elizabeth E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en goeie diens.

Skoon kamers, baie gasvry, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location.

Die ligging is perfek, reg op die strand. Kamer was netjies en staff baie behulpsaam. Meubels buite kort bietjie aandag, maar anders was dit 'n lekker 2 dae gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely worth the stay.

Wonderful host, we had a awesome stay and Tim will definitely see us again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

Thank you for the awesome review. I look forward to your next visit.

Tim

The Pink Lodge on The Beach
Estelle D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Enkelreisiger

Hemelse uitsig.

Ons sal beslis weer teruggaan. Goeie diens, heerlike ontbyt en ’n onverbeterlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig. Loopafstand van die strand. Baie gasvrye gasheer.

Ons het baie welkom gevoel en ontbyt was baie aangenaam elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning location.

The Pink Lodge’s host, Ken, is very helpful and friendly. Even got up at 4 am to assist us as we were leaving, to light our way due to load shedding. Stunning location!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi plek.

Die gasheer van die Pink Lodge, Ken, is baie behulpsaam en vriendelik. Selfs om 04:00 het opgestaan ​​om ons te help terwyl ons vertrek, om ons op ons weg te kry weens beurtkrag. Pragtige ligging!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, wens ons kon langer bly.

Heerlik ontspan. Kon see hoor en elke oggend op strand gaan loop. Ontbyt uit boonste rakke. Vriendelike personeel wat verblyf so heerlik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Saam met vriende

Both stays were very special and stunning.

This lodge is so very well located and you feel very homely there! Tim is the friendliest Manager and guides you through your stay with his humorous attitude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n baie aangename ervaring!

Die ligging, uitsig, netheid, algemene meubilering, gasvryheid en spesiale ontbyt was baie besonders en ek sou graag baie langer wou bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very enjoyable stay.

Our stay was wonderful. Good location, the room was excellent and a lovely breakfast. Everyone was very helpful. We will definitely be going back for another stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We try not go to the same place twice, but here will be the exception, going to make this our place to stay.

The most amazing views, rooms are huge and comfortable. Breakfast - served with love and attention. We actually thought of cancelling our booking in Knysna to go back and stay the whole time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Gesin met tieners

Wonderlike gasvryheid, kos en uitsig.

Baie bly om te sien nuwe bestuur doen opknapwerk. Lekker om weer te kuier. Mooi uitsig en heerlike ontbyt. Niks was te veel moeite nie. Tieners mal oor hul kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike view, maar view slaap nie lekker nie.

Die view is ongelooflik, maar ongelukkig het mens meer as view nodig. Matras was horrible verby. Weet nie waarvan dit gemaak is nie. Gordyne kort beslis 'n update. Vir 4 ster prys, sal mens nogal 'n beter ontbyt verwag. Geen spyskaart, daar word net gevra wat soek jy vir ontbyt. Moeilik as jy nie weet wat is beskikbaar vir ontbyt nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring!

'n Ongelooflike ervaring van die verblyf tot wonderlike kos en rustige strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging! Netjies en ruim verblyf.

Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou met die heerlikste ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf met pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly by The Pink Lodge. Baie netjies en skoon en bed was gerieflik. Pragtige uitsig met lekker 'loungers' op die kamer se stoep om na die branders, dolfyne en walwisse te kyk. Ontbyt was uitstekend en goeie porsies. Die lodge kort egter bietjie opknappingswerk, die waterdruk is baie laag (daar was omtrent geen warm water in die wasbak nie). 'n Groter keuse TV-kanale sal ook waardeer word. Sal egter weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik, dit is ook naby restaurante.

Dit is 'n baie gerieflike kamer, mooi uitsig en baie goeie diens, ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus R
Saam met vriende

Dit was nie goeie ondervinding nie.

Die meubels op internet en wat ons gevind het is nie dieselfde nie - die badkamers is baie swak en het aandag nodig - asb. haal storte uit baddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, met 'n great ligging, en uitstekende ontbyt. Net duur.

Hierdie plek is great, met die beste ligging op 'n stil rustige strand. Die lodge kort opgradering, en die pryse is aan die hoë kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik! Uitstekende en vriendelike diens.

Perfekte omgewing om in te ontspan. Keurige ontbyt, waartydens ons vermaak is. Mens kan nie anders as om tuis te voel nie! Baie dankie Salomie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename omgewing, vriendelike en effektiewe diens, maar dinge wat pla.

Dis die tweede keer wat ons in die Pink Lodge bly. Die prys is baie meer as die vorige keer (2015), en vir hierdie prys verwag mens perfeksie. Die TV-programme se beskikbare seleksie is klein en baie swak. Die stort in ons eenheid is erg verouderd, en het swak funksioneer (dun straal water). Ek sou ook graag veiliger parkering vir my voertuig wou verlang. Andersins lekker omgewing, netjies, en baie goeie diens deur die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David & Liza L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David & Liza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ligging ooit.

Sal die verblyf aanbeveel. Heerlike braaivleis ete genuttig en die ontbyt verfrissend en vars. Beste ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dup V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dup V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Pink Lodge was van gemiddelde standaard, alhoewel die diens in die algemeen van aanvaarbare standaard was, is die instandhouding nie op standaard vir 'n 4-ster gastehuis nie.

Die algemene diensvlakke was aanvaarbaar vir 4-ster, maar ek en my gade het hoër verwagtinge van instandhouding, toestand van beddens, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Pragtige ligging, maar die plek is oud. Die lugversorging het nie gewerk nie, daar was nie 'n venster om oop te maak nie, moes die nag deur worstel met 'n lawaaierige waaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basson V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Basson V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige strand

Alles was goed, behalwe dat die personeel oorywerig is om te help. Ek sal aanbeveel dat hulle een personeellid beskikbaar stel per gas eerder as dat 5 gelyktydig toesak op 'n gas. Hulle sal ook moet leer om liggaamstaal te lees, bv. as 'n gas besig is om ontbyt te eet, moet nie vir hom vra of als reg is terwyl sy mond nog vol kos is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boeta C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel wat jou laat welkom voel. Baie mooi area.

Ek kan net goed praat van hierdie verblyf. Die area is perfek, baie stil. Vriendelike personeel wat graag help. Breakfast was baie lekker. Dalk 'n klein braaitjie aanskaf wat 'n mens buite op die gras kan trek om 'n vuur te maak. 'n Weber is nie altyd lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

Baie dankie.

The Pink Lodge on The Beach
Christine T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T
Gesin met klein kinders

Rustig in Wildernis.

Die Pink Lodge is fantasties geleë met die pragtigste uitsig en toegang tot die strand en see. Kamers is netjies, modern en perfek toegerus vir ons behoeftes. Ontbyt was heerlik en meer as voldoende. Ons het 3 nagte oorgebly en wens dit kon langer wees! Sal verseker terug wees. Voorstel: dalk tyd vir 'n nuwe naam, aangesien die lodge nie meer pienk is nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

Thanks so much for your kind words. It is much appreciated, and we are so glad you enjoyed your stay.

The Pink Lodge on The Beach
Andre K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Gasvryheid, heerlike ontbyt, lieflike kamers en fantastiese ligging. Sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Enkelreisiger

Voortreflik!

Baie baie dankie Jeromy en sy pragtige flukse vrou. Hulle is voorwaar puik. Selfs ons motors word gewas op die dag van vertrek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente- Dit was n groot plesier om julle hier te he.

The Pink Lodge on The Beach
Naomi V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, mooi kamer en goeie diens.

Altyd 'n plesier om hier te bly. Uitstekende ligging en goeie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

Baie, baie dankie. Ons is so bly.

The Pink Lodge on The Beach
Deon G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties sal weer gaan.

Dit was baie lekker sal weer so maak. Ek sal net aanbeveel dat daar lugreeling en verwarmers aangebring moet word,dit was baie koud in die Sea Shell-kompartement. Ek dink vir 'n 4-ster behoort daar lugversorging en verwarmers te wees. Verder was ons verblyf baie lekker en die etes dit is net die koue in die kompartement wat ons afgesit het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese ervaring ─ die lieflike see uitsig, die gasvryheid en die diens was puik!

Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Die kamers, linne ens. was silwerskoon en die uitsig is werklik 'n absolute fees vir die oog! Dankie vir 'n gesellige kaggelvuur en heerlike ontbyte! Alles aan ons verblyf was absoluut puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouche B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie gemaklik en direk teen die strand geleë. Naby alle restaurante en winkels, maar tog stil. Personeel baie vriendelik en effektief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pink Lodge on The Beach se terugvoer

Baie, baie dankie. Beste wense. Charlotte.

The Pink Lodge on The Beach
Marilize S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis aan die Wildernis-kus.

Pragtige ligging met privaat toegang tot die ongerepte Wildernis-strand. Uitstekende ontbyt terwyl jy uitkyk op die strand. Kon nie vir beter gewens het nie. Sal elke dag hier kan bly! Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elann O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Ons tydjie by The Pink Lodge was elke oomblik net 'n plesier. Die gasheer en gasvrou, Wayne en Tina, was ten alle tye baie gaaf. Hulle was behulpsaam en ons dink dit was deel daarvan dat ons verblyf so aangenaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende plek.

Wonderlike gasheer en gasvrou, was van die begin af tuis. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nardus S
Gesin met tieners

Aangenaam en rustig op die strand.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian S
Saam met vriende

Puik waardeer vir geld. Fantastiese ligging en goeie vriendelike diens.

Ons het 'n puik ervaring gehad. Die diens was goed en die ontbyt baie goed. Die dek en tuin ook baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wilderniss is 'n pragtige en natuurskoon plek.

Ek en my vrou het die omgewing geniet en die verblyf by Pink Lodge was lekker. Hoogs aan te beveel! Ons sal definitief weer teruggaan soontoe in die toekoms. Skoon en netjiese omgewing, gemaklike verblyf, vriendelike diens, smaaklike ontbyt, baie naby aan die strand, ongerepte strande, pragtige omgewing. Ook baie stil en lekker rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie meer gekry as verwag!

Wens die weer wou saamspeel dan sou mens verseker in die pragtige tuine en op die strand (wat net by die voordeur is) tyd wou deurbring! Ontbyt is 'n moet met 'n uitsig wat soos 'n wittebrood-bestemming voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lein F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lein F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n goeie ontvangs van 'n baie vriendelike gasvrou, Elsa, gehad. Dit het ons onmiddellik tuis laat voel.

Die gastehuis is langs die see, in 'n pragtige tuin geleë. Toegang tot die strand is deur die tuin en dan met 'n trap tot op 'n kilometer lange sandstrand. Ons kamer was ruim en uiters netjies en gemaklik. Die kamerdiens was baie goed. Beslis 'n bestemming wat ek in die toekoms weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola K
Gesin met tieners

Brilliant sea front location - great value for money - comfortable and spacious.

Wonderful location with direct access to the beach. Spacious, well equipped and comfortable accommodation. Fantastic value for money in a 5 star environment - wish we could have stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Gesin met tieners

Regtig uitstekende diens en pragtige netjiese plek sonder om privaatheid prys te gee.

Die beste uitsig met vriendelike flinke diens en die see op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf, uitstekende diens!

Definitief aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Besigheidsreis

Baie lekker gewees.

Die personeel was uitstekend. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia U - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia U
Gesin met tieners

Fantasties!

Vriendelik verwelkom, uitstekende ligging. Pragtige kamers en puik ontbyt. Baie ekstra moeite is vir ons gesin gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf bietjie teleurstellend.

Baie aangenaam met enkele tekortkominge wat algehele verblyf bietjie teleurstellend gemaak het. Pragtige lodge met mooi dekor, uiters mooi ligging, mooi tuine en vriendelike diens. Ek was onder die indruk dat dit ook voldoende selfsorg-geriewe sou bied, maar was hiermee uiters teleurgesteld. Die klein yskassie was so vol met drank en lekkernye wat aangekoop kon word dat daar byna geen plek vir eie gebruik was nie. Die wasbak het geen warm water gehad nie en ons moes vra vir opwas- en afdroog-doeke. Daar is net 'n mikrogolfoond en geen stoof, potte of panne nie. 'n Braairooster is beskikbaar, maar ek weet nie hoe mens dit eers sou kon oorweeg om te braai sonder braaitange ens. nie. Jou enigste opsie sover etes betref is dus uiteet of wegneemetes opwarm in die mikrogolfoond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anwiek L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwiek L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese bestemming en verblyf!

Wonderlike ligging met die mooiste uitsig. Heerlike ontbyt en die eenhede is baie netjies en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Elsa baie vriendelik, so ook die eienares.

Kamer was onmiddellik beskikbaar. Een bed was 'n bietjie uitgery. Ontbyt was heerlik. Die uitsig onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharlene D
Gesin met klein kinders

Well located with beautiful views.

We booked for two nights and only stayed for one. Excellent location on the beach with great service, but we felt that the room we stayed in was not up to scratch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het vreeslik lekker gebly! Almal by die lodge het ons welkom laat voel. Uitstekende uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike ligging en uitsig.

Goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in 'n mooi omgewing

Uitstekende ligging en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Heerlik!

Vir die gasvrou was enige versoek 'n vreugde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en profesioneel hanteer.

Baie goed geleë, kan nie beter kry op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S
Gesin met tieners

Fantasties!

Die verblyf is fantasties met 'n ongelooflike see-uitsig. Die personeel is baie vriendelik en het geen moeite ontsien nie ... selfs hulp verleen met my seun se kajak af dra tot by die strand. Die ontbyt kan aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and spacious!

Lovely way to recharge the batteries and relax. Breakfasts were awesome. The Hadeda room was very private and chilled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Die uitsig is asemrowend en die diens puik.

Die gasvrou, Elsa, verdien spesiale vermelding vir haar vriendelikheid en warmte. Ons gaan definitief in die toekoms weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M
Gesin met tieners

Briljant in alle opsigte: waarde vir geld, vriendelik en 'n goeie ligging!

Vriendelike gasheer, lekker kos, netjies, skoon en reg op die strand! Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met tieners

Fantasties - kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Ek en my dogter het die wonderlikste aand gehad, kan dit vir enige iemand aanbeveel, min gastehuise met 5-ster behandeling in alle opsigte en soveel waarde vir geld! En boonop was daar 'n walvis met haar kleintjie net agter die branders!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Dit is 'n rustige, lekke plek. Ons was vir ons wittebrood daar en kan dit regtig by almal aanbeveel en ook vir die gasvryheid van ons aankoms tot ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle F - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Dis 'n pragtige plek met uitstekende diens. Ons het so welkom gevoel en baie spesiaal. Geen moeite is ontsien nie. Wat 'n pragtige uitsig het ons nie geniet terwyl ons heerlik aan ontbyt gesmul het nie! Baie dankie vir wat beslis ons hoogtepunt van ons vakansie was! Jammer dit was net te kortstondig. Ons sal weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Die perfekte wegbreek vir 'n moeë siel!

Waar begin 'n gewone mens om iets so perfek te beskryf? Vandat ek by The Pink Lodge ingestap het, is ek soos "Royalty" behandel. Die kamers is ongelooflik, so ook die see-uitsig. Die lang, veilige stappe langs die see het alles "gerecharge". Die vars lug en skoonheid is "breathtakingly beautiful". Die etes wat voorgesit is, het al die smaakkliere bevredigend geraak, terwyl die walvisse allerhande toertjies voor jou uithaal. Ek is 'n uitgeruste, nuwe mens. The Pink Lodge het my betower en ek gaan weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende rusplek!

Dit was baie lekker en rustig. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise H
Gesin met tieners

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Beste waardeer vir Geld

Puik akkommodasie, beste kamer en kamerdiens, heerlike kos, vriendelike ontvangs, personeel vriendelik en uiters behulpsaam sal verblyf vir enigeen met vertroue aanbeveel. Ek sal beslis terug gaan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Fantasties!

Dit was my beste vakansie ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en vriendelike personeel.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy R
Saam met vriende

We were warmly greeted and immediately felt at home.

Stunning setting, the highlight was two schools of dolphins entertaining us at the breakfast table which overlooks the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was spesiaal en heerlik met lekker kos en vriendelike diens.

Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige, skoon, vriendelike, stil omgewing wat ons beleef het.

Ek is baie bly ek het, deur LekkeSlaap, op The Pink Lodge afgekom. Ons het ons, heeltemaal te kort verblyf, terdeë geniet en sal beslis weer daar bly wanneer ons in die omgewing bevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mette Gøttge M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mette Gøttge M
Gesin met klein kinders

Simply fantastic in every way

Fantastic view, nice staff, good accommodation, couldn't be better!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Este S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for a great stay

Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning and excellent!!!

We enjoyed our stay so much. The view is excellent. Beautiful room. Manfred helped us when there was a small problem with our reservation. Thank you so much. We will definitely come stay with you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
michael d - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
michael d
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best service from management I have every received

The service and view is top class. Breakfast was the highlight of our stay. I will surely stay again. Book early so that you do get a place.AAA+

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens P - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens P

Good customer service

Lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie M - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommendable to any holiday maker

The Pink Lodge on the Beach is a magnificent place for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue H - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sue H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location but accommodation needs updating

This was the most expensive accommodation we booked and stayed at in our recent tour of the South African Garden Route. The rooms were spacious and the manager was very helpful, but the attention to detail could use some work - as there was no milk in the rooms to make tea/coffee, and the milk at breakfast was sour. On the other hand, the manager drove two members of our party into town for dinner and collected them afterwards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 701
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 701
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 701
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe51ba0dd50114c3efc714f91d6f06ad25091307886875baa00ab684ea2fe324052fa0ff38326e517403bfcd84ec056f27ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 701 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 45 The Dunes Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995785739457 22.590680122375