Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place

Selfsorg
The Place
Vanaf
Vanaf R3 120
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met see uitsig. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid kan maksimum 4 mense akkommodeer. Daar is 2 badkamers in die woonstel. Die sitkamer het ook 'n pragtige see uitsig met die tuin in die voorgrond. Die kombuis is vol toegerus met 'n stoof, mikrogolf en yskas. Daar is 'n TV met beperkte DSTV kanale. Aan die agterkant van die woonstel is 'n braai area (weg van die wind).

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie aangesien daar reeds 3 honde op die perseel is.
The Place is ongelukkig nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie.
'n Breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word binne 7 dae na vertrek minus enige breekskade.
Ongelukkig is daar geen kaart masjien fasiliteite nie, dus kan net kontant aanvaar word.
Geen daaglikse skoonmaakdiens word voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 120
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 40, Dwarswegstrand, Groot-Brakriver, 652, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkdvwtV9vDjX17bRCPCREXAQu1FXauEXX5ILF5c9itAcsNBe1fy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 40 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 652 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.049687764874 22.26900694353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem