Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place

The Studio
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Studio is semi-oopplan en het 'n dubbelbed en rusbank vir 'n klein kind in die privaat slaapkamer. Daar is 2 enkelbeddens wat ook as dagbeddens dien in die dek-sitarea. Die eenheid beskik ook oor 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetarea met 'n oop kaggel en nóg 'n dagbed vir 'n kind in die sonkamer. Die privaat en suite-badkamer het 'n warmwater-stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit elektrisiteit, beperkte WiFi, 'n Bluetooth-luidspreker en beperkte selfoonsein in. Stoepdeure lei na 2 privaat sitareas in die skadu, 'n plonspoel en 'n braai-area met 'n uitsig. Daar is nog 'n skadu-binnehof met sitplek, 'n uitsig en 'n hangmat wat is perfek vir sonbaai, sterrekyk en kuier. 'n Derde stel stoepdeure lei vanaf die eetarea na die beste uitsig by The Place.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom op versoek en teen 'n addisionele koste van R50 per dier. Gaste moet asb. hul eie troeteldier-beddegoed saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Red Rock Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Red Rock Kothuis skuil in 'n ruigte van akasiabome en is heeltemal privaat en afgeleë. Dit beskik oor 2 dubbelkamers wat elkeen 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is ook 'n slaapbank wat as 'n enkelbed vir kinders of volwassenes ingespan kan word in elke kamer. Die eerste slaapkamer het ’n kaggel en 'n privaat stoepie met sitplek. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met slaapbanke vir 2 ekstra kinders. Die geglasuurde stoepdeure lei 'n stoep met braaigeriewe en 'n ononderbroke uitsig oor die veld en koppies.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom op versoek en teen 'n addisionele koste van R50 per dier. Gaste moet asb. hul eie troeteldier-beddegoed saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockertskraal-plaas, 30 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0J7cdoTCQldUbn3kULQ55EmiZKm9iyrxmHM8FAkssZt854smYj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Ockertskraal Farm 30 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.690025012052 21.140361777489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem