The Plantation Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Plantation is 'n luukse gastehuis wat 9 en suite-kamers en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt bied (aandete is beskikbaar op versoek). Al ons kamers het eie ingange, en is toegerus met yskassies, plafonwaaiers en verwarmers. WiFi-toegang, M-Net en kredietkaartgeriewe is ook beskikbaar.

The Plantation is geleë in Middelburg, Mpumalanga, in 'n stil area, met vinnige toegang tot die N4-snelweg, en naby restaurante, winkels en die Virgin Active.

Middelburg is ongeveer 1,5 ure per motor weg vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, en 2 ure se ry vanaf die Krugerwildtuin. Die dorp is ook 'n gerieflike stilhouplek tussen die lughawe en Mosambiek, asook KwaZulu-Natal.

The Plantation bied puik oornagverblyf tussen die OR Tambo Internasionale Lughawe en enige safari-bestemming. Ons het 'n 4-ster gradering ontvang van die Toeriste Graderingsraad van Suid-Afrika.

Ons sien daarna uit om voorsiening te maak vir jou spesiale behoeftes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Plantation Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za