Opsomming van Resensie
Christene M - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend, vriendelik, netjies.
The Platinum Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christien! Dit was vir ons so lekker om jul te kon akkommodeer! Ons hoop ons sien jul weer as jul in Mokopane weer kom kuier!
Michal G - Apr 2019
Gemiddeld
Goed.
The Platinum Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, waardeer!
Wessel N - Nov 2018
Gemiddeld
Plattelandse gasvryheid op sy beste!
The Platinum Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Wat 'n plesier om jul te kon akkommodeer.
Dennis S - Apr 2018
Gemiddeld
Lovely rooms, very quiet area.
The Platinum Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om jul te kon akkommodeer.
Ons hoop ons sien jul weer binnekort.
Mooi dag.
Karin.
Magda P - Mrt 2018
Gemiddeld
Rustig en baie netjiese plek om oor te slaap
Amanda V - Des 2017
Gemiddeld
Het dadelik tuis gevoel!
The Platinum Guesthouse se terugvoer
Magda,
Baie, baie dankie.
Ons hoop verseker ons sien jul binnekort weer.
Groete
Karin
Jannie V - Nov 2016
Gemiddeld
So tuis soos by jou eie huis.
Ena V - Jun 2015
Gemiddeld
Pragtige huis met 'n wonderlike, professionele gasvrou.
Shernay B - Mrt 2015
Gemiddeld
Quite satisfactory. Thank you.
Maree A - Mrt 2015
Gemiddeld
Lekker.
Philip V - Feb 2015
Gemiddeld
Vriendelik en goeie fasiliteite!
Laura E - Jul 2014
Gemiddeld
Fantastic and so helpful and warm!
Maggie T - Jun 2014
Gemiddeld
Baie lekker!
Daan F - Jun 2014
Gemiddeld
Baie goed ontvang deur die gasvrou wat ons dadelik welkom laat voel het.
Hein V - Mrt 2014
Gemiddeld
Lekke!
Consolidated Store Holdings (pty) Ltd M - Mrt 2014
Gemiddeld
Dankie
Pieter C - Aug 2013
Gemiddeld
Heerlike verblyf in stil area met vriendelike gasvrou.
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Totius-straat 4, Mokopane/Potgietersrus, 0601, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom