10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Plettenbergbaai Akkommodasie by The Plett Shed on Lookout Beach | LekkeSlaap
+21
+21

The Plett Shed on Lookout Beach

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sydney-straat 1, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Plett Shed on Lookout Beach is reg op Lookout Beach in Plettenbergbaai geleë en bied sy eie privaat sekuriteitsingang met direkte toegang tot die strand. Dié geskiedkundige, opgeknapte huis bied gerieflike selfsorggeriewe en lieflike uitsigte oor die strand en die baai.

Die huis is ideaal vir gesinsvakansies en het slaapplek vir tot 10 gaste in 3 slaapkamers en 'n ruim solderkamer. Die onderste verdieping bestaan uit die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede en derde kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers op hierdie verdieping. Die boonste vlak bestaan uit 'n ruim solderarea met 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is 'n draagbare braai vir etes in die buitelug op soel somersaande. Die huis het ook 'n gemaklike leefarea wat by die binne- en buite-eetarea aansluit. WiFi is beskikbaar. Al die vensters en deure het hortjies wat kan wegskuif sodat gaste nie hoef te bekommer oor veiligheid wanneer hulle die huis verlaat nie. Die hele perseel het toegangsbeheer, hekke wat met 'n afstandbeheer werk en daar is 'n alarmstelsel. Komplementêre toiletware, vars melk, tee, gemaalde koffie en suiker word met aankoms voorsien. Badhanddoeke, bedlinne, eetgerei, breekware, en kombuistoebehore is alles ingesluit, asook skoonmaakdienste twee keer per week.

Die tuin het 'n vuurput wat omhein is. Dis die ideale plek vir vreugdevure onder die sterreruim. Toegang tot die strand word gebied via 'n private, geslote sekuriteitshek. Vir diegene wat nie wil kook nie is The Lookout Deck, Equinox en Lemon Grass restaurante stapafstand van die eenheid af.

Let asb. daarop dat Matric Rage-besprekings nie aanvaar word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Plett Shed on Lookout Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Plett Shed on Lookout Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sydney-straat 1, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Plett Shed on Lookout Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 10)
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 10)
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Sydney-straat 1, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3l6GvBUpkgwsEFeiIlVAxzOi6gi6o8HrFJI4hwy02bHuR1V4rl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 500, nou Vanaf R4 050  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 1 Sydney Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-18:00 12:00 -34.051087596387 23.376116111084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za