LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Plettenberg | LekkeSlaap
+46

The Plettenberg

Hotel
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 304 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Plettenberg is op 'n rotsagtige deel van Plettenbergbaai, een van Suid-Afrika se mees skouspelagtige kusdorpies, se kuslyn geleë. Dié kusdorp is langs die Tuinroete wat wêreldbekend is vir sy uitstekende buitelug-doendinge en die hotel is die ideale plek om te ontspan, te herlaai en te verkwik.

Die hotel spog met pragtige uitsigte oor die see, goue strand en op die berge, en het 27 kamers en suites wat elk individueel versier is. Elke kamer het 'n kroegyskassie met komplimentêre voorraad, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, wollerige japonne en badkamergeriewe, 'n kluis vir waardevolle items en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n swembad, gastesitarea, en 'n restaurant en spa-behandelings is beskikbaar. Dis ook die ideale plek vir 'n korporatiewe geleentheid, die aflê van troubeloftes of die viering van 'n verjaarsdag of huweliksherdenking.

The Plettenberg is die ideale basis vanwaar plaaslike doendinge soos walvis- en dolfynkyk in die baai, brugsprong en boomtoptoere geniet kan word.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kerkstraat 40, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 304
per nag (plek vir 2)
Vanaf R5 304
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmioygaTqnVmn6EabUHCQ2Nf9puhG9SnH0g9zilN8iuqzjQvJSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 304  per nag (plek vir 2) 40 Church Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.053812222242 23.377570728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!