The Point Beach House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 9 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dean S - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dean S
Saam met eggenoot/lewensmaat
The Point Beach House is a home away from home.
This is the second time I stayed at The Point Beach House and I will return again for a stay. Very nice place to stay.
Este se Terugvoer
Hi Dean,
It was a big pleasure. Hope to see you again.
Kind Regards,
Este
The Point Beach House
Carel J - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carel J
Besigheidsreis
Vir 'n oornagverblyf baie gerieflik en vir goeie prys. Sal dit weer doen.
Ruim woonstel. Goeie beddens. Netjies.
Este se Terugvoer
Dankie Carel,
So bly julle het lekker gebly, hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Este
The Point Beach House
Sura S - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sura S
Enkelreisiger
Baie gerieflik en aangenaam.
Heerlik om so naby die see te kon bly. Verblyf is baie goed ingerig en naby wonderlike restaurante. Goeie diens en ondersteuning deur gasvrou. Ingang na verblyf was egter nie so goed belig en vir persoon wat alleen reis was die sekuriteitsaspek effens van 'n bekommernis.
Este se Terugvoer
Hi Sura,
Dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Este
The Point Beach House
Suzette B - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Suzette B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik ligging en baie goed toegerus.
Sien sterre.
Este se Terugvoer
Hi Suzette,
Dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete,
Este
The Point Beach House
Jan V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik.
Ons het baie lekker gebly. Was tevrede met wat die woonstel ons gebied het. Sal beslis weer hier kom bly. Ontvangs was uitstekend.
Este se Terugvoer
Hi Jan,
Groot plesier, was heerlik dat julle by ons bespreek het.
Groete,
Este
The Point Beach House
Elmarie J - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie J
Saam met vriende
Baie ruim, goed toegeruste akkommodasie met mooi see-uitsig.
Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Die eenheid is baie ruim met baie mooi uitsigte van beide kamers. Die onderdak-stoep met braai is heerlike kuier area. Stapafstand na die see en restaurant.
Este se Terugvoer
Hi Elmarie,
Groot plesier, hoop om julle vinnig weer te sien .
Groete,
Este
The Point Beach House
Michael M - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michael M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pleasant, comfortable and friendly.
A very comfortable, well equipped and prepared unit run by extremely efficient and friendly staff.
Este se Terugvoer
Hi Michael,
It was a big pleasure having you. Hope to see you again soon.
Kind Regards,
Este
The Point Beach House
Chantel M - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chantel M
Besigheidsreis
Beautiful, open. Loved the view.
I enjoyed our stay. Neat, clean, loved the layout of the house. Would go back any time!
Este se Terugvoer
Hi Chantel,
It was wonderful to have you, thanks again for staying with us.
Kind regards,
Este
The Point Beach House
Marisa T - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marisa T
Gesin met klein kinders
Wens ons kon langer bly!
The Point Beach House was ongelooflik lekker. Stapafstand see toe waar die kinders lekker kon visvang in die poele. Ook stapafstand na restaurante toe. Die huis was gereeld skoongemaak en vars handdoeke gebring. Werklik 'n plek wat ek weer sal besoek.
Este se Terugvoer
Groot plesier, was heerlik om julle daar te gehad het, hoop ons sien julle weer.
Groete
The Point Beach House
Gaste wat na The Point Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |