Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Point Hotel

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 79 resensies vir The Point Hotel
Netheid
3.0/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5
Pieter S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese verblyf. Fantastiese uitsig en fantastiese kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oorgeslaap. Nie veel tyd daar spandeer nie. Die bed was gemaklik. Deure klap net heeltyd.

Ligging is fantasties. Kamers kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

2 jaar terug het ek ook hier gebly. Baie agteruit gegaan. Hotel en kamers kort dringend 'n opknapbeurt. Dit is duidelik dat hier niks aan die geld spandeer word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Skokkend- 0-ster akkommodasie.

Dit was ongelukkig die swakste verblyf vir die tipe verblyf, ligging en prys. Dit was vuil, onnet, daar was 'n walglike reuk in die gange. Badkamer was verskriklik vuil. 'n Vuil en gebreekte skuifdeur wat nie kan sluit of ordentlik oop en toe maak nie, wat uitloop op 'n vuiler stoep. Geen parkering vir gaste nie. Wat 'n teleurstelling. Hoop dat ek my betaling sal terug kry aangesien ons nie daar kon bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Lekker gekuier - tydjie was net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ashley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will not be visiting again.

Unfortunately, the hotel being rated as a 4-star did not meet our expectations. The cleanliness of the hotel and rooms was far below par. Our external sliding door was not able to lock at all. We did not even have the included breakfast as the buffet did not look sanitary or acceptable.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooms are well equipped for a comfortable stay. Closeby restaurants are good.

We were looking for a "spoil" overnight stop on our road trip back to KZN from Cape Town. We saw the Point Hotel while going through our options. The hotel rooms have stunning views! The hotel is not at all geared up for power outages though. The hotel is owned by a family from India who choose not to mingle with the guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Klaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, parkering bekommernis.

Parkering in openbare area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Enkelreisiger

Ongelooflik ontspannend. Kamer 410 se uitsig is WOW!

Vandat ek ingeboek het, het ek tuis gevoel. Personeel is tops en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Perfekte naweek kuier.

Ons het ons Karoo to Coast naweek by The Point Hotel afgesluit. Wonderlike bestemming. Alhoewel hulle waterskade gehad het die vorige naweek, het hulle hul bes gedoen om ons verblyf heerlik te maak. Die uitsig is absoluut ademrowend, en die chef se omelet is 'next level'! 5 goue sterre van ons af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen DStv. Slegte diens.

Hysbak buite werking. Vuil kamer. Geen melk of menu om van te bestel in die hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Trevor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worst hotel stay.

The service was poor, although the gentleman at reception was very friendly and apologetic, it's not his fault the place is run down. No contingency plan for loadshedding. No emergency lighting in stairwells. I just pray that there won’t be an emergency evacuation during loadshedding. This was our first and last time, a very disappointing experience, never again. Would not recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Point Hotel se terugvoer

Hi Trevor,

Thank you for your review and we endeavor to do our best. The Hotel is currently undergoing some renovations and will be greatly improved in the future. We wish you all the best and we thank you for staying with us.

Kind Regards

The Point Hotel
Riaan T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld!

Die beste van ons verblyf was die uitsig! Geskenkbewys gemors op plek wat geadverteer/bemark word as 4 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Shawn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hotel is dirty and stinks!

The location of the hotel was fantastic with breathtaking views, but the hotel itself is not looked after and the place smelled. I wanted to stay as little as possible in the hotel itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia D
Gesin met tieners

Teleurgesteld.

Die uitsig is asemrowend en seker van die beste in Mosselbaai. Die hotel self is afgeskeep. Die reuk van die skoonmaakmiddels moet regtig aandag kry, dis regtig onaangenaam. Die hysbak werk nie. Die ontbyt was nie op standaard nie. Ons sal ongelukkig nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Die suite was oud en die gordyne was uitgehak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging. Billike prys.

Baie billike prys vir die ligging van die Hotel. Vriendelike 'staff'. Sal die bly nog lekkerder gemaak het as daar nie maintenance werkers heeldag verf en kap nie. Kroegfasiliteite was nie beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met klein kinders

Beste uitsig en vriendelike diens.

Ek was bekommerd oor die swak resensies, maar ons het 'n goeie ervaring gehad. Ja, goed is geroes met mufplekkies hier en daar en die ruite en balkon was "vuil", maar onthou, hierdie plek sit letterlik 20 meter vanaf die Indiese Oseaan met rotse wat baie seesproei veroorsaak. Dit in ag geneem lyk die plek eintlik baie goed. Ja, die gebou kort onderhoud en aandag, maar dit is niks erger as by 2 ander hotelle waar ek die afgelope jaar gebly het wat ook maar 'n slagoffer van die Covid-grendelstaat was nie. Ons het ook nie eers geweet van beurtkrag nie, wat of beteken hulle word uitgesluit of hulle het kragopwekking wat heeltyd werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ampie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ampie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mixed emotions.

Ons het lekker gebly met 'n wonderlike uitsig oor die see. Ongelukkig was daar dinge wat nie op standaard is, en dit doen geweldig afbreek met 'n vakansie. 1. Koffiekoppies in kamer was omgedop in piering en duidelik nie behoorlik skoongemaak nie met koffiewater van iemand anders se gebruik nog in piering. 2. Skuifdeur na balkon se spore is baie vuil en is vir seker baie lanklaas skoongemaak. 3. Basis van bed het geen bedekking oor nie en lyk baie "unwelcoming" by aankoms. 4. Handdoeke was op tweede dag nie vervang en wat verwyder is nie teruggesit nie. 5. In badkamer val die fixture vir toiletpapier en handhanddoek van die mure af. 6. Beddegoed is duidelik ook al nodig om opgradeer te word. 7. Gordyne hang op vloer en lyk onnet en nie meer skoon nie. Was eintlik baie teleurstellend om die kamer in so 'n toestand te kry. Andersins kan ons nie kla nie - personeel is vriendelik en behulpsaam en uitsig fantasties. Dit het opgemaak vir dit wat nie op standaard was in kamer 305 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie aan verwagting voldoen nie.

Daar was nie handdoeke nie en stoep was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Vriendelikste personeel. Niks was vir hulle te veel moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging, maar kort baie aandag.

Twee kere 'n strykplank en strykyster versoek. Ontvangs het biede kere bevestig sal binne 5 min by kamer wees. Nooit opgedaag nie. Personeel sit aan vir ontbyt voordat gaste klaar bedien is. Algemene huishouding nie op die standaard vir wat adverteer word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lardus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lardus B
Besigheidsreis

Heerlike ontbyt maar netheid / onderhoud glad nie op standaard nie.

Pragtige uitsig maar ongelukkig was kamers net bolangs skoongemaak. Vorige gaste se rookvullis nog op grond gelê en matte vol hare gewees. Sleg om te hoor van jou buitelandse gas as jy gehoop het die standaarde darem soos 'n 4-ster-hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andy S
Besigheidsreis

Very dirty and run-down, no maintenance.

One gets the feeling that they just want to make money and never fix anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqui S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed.

The stairs do not work and having been discharged from the hospital 5 days previously, I could not climb stairs. The chef managed to serve me a 'medium fillet steak' as an overcooked, tough piece of leather. Our orders were wrong after waiting an hour. Buffet breakfast had no fresh fruit. Everything out of a tin. Ask for oats. Sorry, no. Bacon so salty it could not be eaten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

Falsely advertised and the room services are not up to scratch. And how do you have a lift that's been out of order forever?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Ontbyt was ingesluit en dit was baie lekker. Ons het 1 aandete daar geëet, en die kos was baie lekker en goed geprys. Ons uitsig en balkon op 3de vloer was die beste van als. Jy kan net sit en kyk na die mooiste see-uitsig. Zipliners gly voor jou kamer verby. Mense baljaar onder in die water tussen die rotse. Ons het ook daar gaan swem, water is heerlik. Ligging was regtig perfek. Sal definitief dit aanbeveel. Niks luuks nie, maar als was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernhard R
Gesin met klein kinders

Great location for kids and staff very friendly. Hotel needs maintenance and there is no designated secure parking.

Positives: The hotel has an amazing location for kids and is on the ocean. Reasonable value for money and staff are very friendly and helpful. Negatives: The hotel needs an overall upgrade and repairs. There is no designated secure parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could be great but is far from it.

Sadly this hotel won't see me again. Let's start with the positives: stunning location / views. Clean bed sheets. Friendly staff. Good breakfast. But the entire place is rundown, tired and in desperate need of a full refurbishment. The hot water runs a nasty brown colour, the decor is basic and very dated, the TV and the deckchairs were broken, everything is rusted and the windows were filthy. The room service staff are badly trained and in the ten days that we stayed there not once got everything right, always missing some kind of basic (no toilet paper, no towels, no restocked coffee, no milk, no soap, etc.) It's a shame because the place has tons of potential to be a fantastic hotel. However, for the price, there are literally hundreds of better options in the area. Avoid.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michele D
Gesin met tieners

Ligging is fantasties, baie ekker gebly. Netjiese kamers.

Ontbyt was nie smaaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndall V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndall V
Gesin met klein kinders

Goed.

Pragtige see-uitsig, lekker ontbyt en goed geleë vir ouers met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus V
Gesin met klein kinders

Goeie diens en uitstekende uitsig.

Covid het 'n negatiewe impak op die toeriste gehad. Om kommentaar te lewer oor die voorkoms van die hotel sal onregverdig wees. Die kamers was skoon, diens uitstekend en die uitsig ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad experience.

Dirty rooms, ran out of coffee and milk. Had to ask for towels, stoep has not been swept for 4 days. Rooms need painting, TV not working.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchele O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marchele O
Enkelreisiger

Dit was rustig en heerlik.

Uitkyk oor die see was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Gesin met tieners

Goeie vriendelike diens.

En lekker ontbyt. Mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V
Gesin met klein kinders

Wonderlike kuier.

Baie gelukkig met die hotel en die vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanus L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. Baie vriendelike personeel.

Hotel bietjie verwaarloos. Benodig opknapping. Water wat dam op balkon, stukkende stoepstoele. Egter lekker gekuier. Uitstekende ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-marie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie V

Fantasties.

Die lekkerste wegbreek wat ons as skoolgroep nog gehad het. Ligging is fantasties, kos is uitstekend en die uitsig is pragtig. Ons het so lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toinette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Toinette M
Gesin met tieners

Ons het dit glad nie geniet nie.

Die beddens was verskriklik hard, ons moes 3 keer ontvangs vra om vir ons duvets te bring, sodat ek net my bed bietjie sagter kon maak, aangesien ek deelgeneem het aan die Ironman en my slaap nodig gehad het. Die hotel het sleg geruik, daar was ook nie kos beskikbaar vir vegetariërs nie, aangesien die kok wat dit maak nie aan diens was vir die naweek nie. Parkeerplek was 'n groot probleem Saterdag en Sondag, maar dit is was te verstane want die hotel was bespreek vir die Ironman-geleentheid. Wat ons nie waardeer het nie, was die houding waarmee die ontvangsdame ons in kennis gestel het dat sy nie geweet het dat daar gereël is vir parkering vir die hotelgaste nie. Die hotel het nie 'n dranklisensie nie, so ons kon nie eens na die race 'n bier drink nie. Die badkamerkassie se laai was vrot en die kamers se vloere was seepglad. Die handdoeke in die badkamer was dun en geskif. Hierdie hotel is beslis nie 'n 4-ster hotel nie en aandag gaan gegee moet word aan die voorkoms.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Die verblyf is absoluut asemrowend.

Dit is presies soos die foto's. Die mense is baie vriendelik wat daar werk en hanteer alle kliënte buiteland/plaaslik dieselfde. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan gee is dat dit nie aandui dat jy jou voertuig buite moet parkeer nie. Daar is nie parkering vir jou voertuig nie. Jy moet in die straat stop en dan van 10 uur die aand is daar 'n motorwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pauline L

Teleurstellend.

Ons het vakansie gehou saam met my 70 jarige ma. Die hyser was buitewerking, blykbaar vir 'n lang tyd al en nie a.g.v. loadshedding nie. Ons moes die heeltyd trappe klim met my ma (het op boonste vloer gebly) en self sukkel met die tasse op en af. Dalk as daar ou mense is wat sukkel met trappe klim voor die bespreking bevestiging noem dat geen hysbakgeriewe is nie. Die kamers benodig dringende instandhouding. Geen DStv, slegs SABC. Definitief nie 4 sterre werd nie. Ten spyte van alles maak die ligging en uitsig op vir al die tekortkominge.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sintichia A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sintichia A
Besigheidsreis

Not a good experience at all. Definitely not a 4 star destination.

Poor service and unorganised, especially the reception desk. The person helping me at the restaurant made me feel unwelcome.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter vra of hoop nie.

Alles was awesome. Skoon koppies en borde met ontbyt kan net meer aangevul word. Was altwee dae 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A prime loacation for a hotel with beautiful views.

Will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Point Hotel se terugvoer

Good day

Thank you for your positive words. Hope to see you again in the future,

Kind regards

The Point Hotel
Carin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin S
Besigheidsreis

Sien sterre.

Nie 'n 4 ster-hotel nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Besigheidsreis

Fantastiese uitsigte. Ontvangs is vriendelike en effektief maar die hotel is oud.

Omtrent die ligging kan daar niks slegs gepraat word nie. Dit is in een woord "onbeskryflik"! Die outjie by ontvangs was baie vriendelik en effektief maar my ondervinding met die personeel was bietjie ontsier toe ek die oggend om 07:00 vir ontbyt aankom en dit was nog besig om reggemaak te word. Toe ek sê dat ontvangs het die vorige aand bevestig ontbyt begin 07:00 was die baie nors antwoord "hy was verkeerd" en dit was dit. Die kamer heeltemal skoon, gemaklik, en ek het lekker geslaap. My enigste groot negatief is dat hierdie hotel seker in die 70's gebou is en hy is werklik oud en 'n ligging soos hierdie verdien iets meer aantreklik. Maar soos die Engelsman sê "if it ain't broke don't fix it." Sal ek weer hier kom oorslaap wanneer ek op 'n sakereis is, sonder twyfel. Sal ek dit aanraai vir iemand wat 'n familie vakansie wil kom bly. Ongelukkig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kamer en alles skoon.

Van die elektriese items het nie gewerk nie. Aircon het krag uitgeskop en die hyser was stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Netanje B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Netanje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, but definitely under staff.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V

Absolute fantastiese middelweek wegbreek.

Sal beslis the point weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hottie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hottie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie 4 ster hotel nie.

Wellness afdeling kon geen naels doen nie, uv-lig stukkend. Geen partner massage moontlik soos geadverteer. Badwater is bruin. Koffiemasjien van die restaurant was stukkend. Wifi was baie slegte kwaliteit, meestal onbruikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wj B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Nice location. Beautiful sea views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 4 ster-gehalte nie.

TV het baie beperkte kanale. Hysbak is buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judith T
Gesin met tieners

Ligging is fantasties. Maar The Point se beddegoed en kussings is in baie slegte toestand.

Hulle ontbyt is fantasties. Maar algemene herstelwerk aan hotel is 'n probleem. Sal beslis ander akkommodasie kry met goeie ligging vir dieselfde geld wat meer ingesteld is op kwaliteit as Point Hotel. Hysbak het nie gewerk nie. Lugreëling het nie gewerk nie en beddegoed en kussings was in baie swak toestand.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Alles was puik, personeel baie vriendelik en was elke keer eerste om te groet, dit was baie indrukwekkend. Breakfast, weet nie hoe om dit te beskryf nie, dit was verskriklik lekker, groot verskeidenheid, borde kos was netjies gepak, personeel kom vra hoe verkies jy jou bacon ens. hul het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Hul mag en kan breakfasts voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Francois N
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Die hotel stink en daar is swart mufkolle op die gordyne. Die balkon en ruite is vuil. Die water wat uit die kraan kom is geel. Die beddegoed lyk of dit al 10 jaar oud is. Ek weet eerlikwaar nie hoe hulle 4-sterre gekry het nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly ons het net een nag daar oorgebly.

Klantediens en plek self nie op standaard nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan N
Gesin met tieners

Daar is verskeie verkeerde goed wat ons ervaar het met ons verblyf.

1. Die kamersleutel was die spaarsleutel. Die vorige gaste het dit verloor. 2. Die hysbak het nie gewerk nie. Ons moes die heeltyd trappe gebruik het. 3. Die WiFi was nie daar soos kwoteer is nie. 4. 'n Stukkende glasbottel is in my kinders se kamer gekry. Nadat die plek skoon moes wees. 5. Die toilet het onaangenaam geruik, asof die skoonmaakmiddels nie gebruik was nie. Ek moes gaan aankoop en dit toedien. 6. Twee van die drie buitestoele (veronderstel om 4 te wees) het net twee boute ingehad. Dus onbruikbaar. 7. Die skuifdeur was van die reling af. 8. Dit wou voorkom of daar op die minimum-personeel-aan-diens-konsep, gehandel is. Die portier is die kroeg man en waiter.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam nie.

Honeymoon suite kyk uit op Spur en die kamer was nie netjies nie. Daar is ook nie privaatheid nie die gordyne wou nie toemaak nie. Gelukkig kon ons van kamer verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel net nie gelukkig met geen privaat parkering by die hotel.

Gange van hotel was nie baie skoon. Ontbyt was lekker die volgende oggend. Kamer en badkamer was mooi skoon. Beddegoed was ook netjies en skoon. Balkon was net altyd nat en kon nie daar sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel kort baie onderhoud, ons is ook nie ingelig van ontbyt nie.

Ontbyt is seker ons eie skuld, ons moes gevra het of dit ingesluit was en hoe dit werk. Ons het die oggend ontvangs gebel, maar geen antwoord gekry nie. Die toiletsitplek was stukkend, die badkamerblindings was stukkend en seker te verstane met die inperkings. Kamer was verder netjies, ons moes die aandiens-bestuurder kry om die TV te kom instel, omdat daar nie sein was nie. Baie min of geen onderhoud word daar gedoen nie, as jy by die balkon uitkyk sien jy net stukkende mure en algehele verval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulanda W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek se uitsig is onverbeterlik.

Alhoewel ek 'n paar ongunstige resensie gelees het, was alles perfek tydens ons besoek. Jeffrey by ontvangs het uit sy pad gegaan om alles reg te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Point Hotel se terugvoer

Goeie Middag

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering oor die Point Hotel.

Hoop om u weer binnekort te sien by ons.

Groete,
The Point Hotel span.

The Point Hotel
Corrie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geensins aangenaam nie.

Ons is nie voor die tyd ingelig dat die hyser nie werk nie. My man is verlam in sy linkerarm en sy linkerbeen is swak, aldus was die trappe geen opsie nie. Hulle het ons toe op grondvloer geakkommodeer, is die mees agterlike kamer wat ek in my hele lewe nog in gebly het, met verf wat van die mure afdop, vensterknippe wat af is en langs die TV lê, die voering van die gordyne wat plek-plek skeure in het, soveel so dat dit soos strepe en spikkels lyk as die lig van buite af deurskyn. Geen warm water om te stort nie, en die mees onaangename rioolreuk wat jou verwelkom as jy inkom. Nooit ooit weer nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon suite is 'n doodgewone kamer.

Kamer is bouvallig en prys is belaglik vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste see-uitsig en baie netjiese kamer.

Eetsaal is baie teleurstellend met swak uitleg en voel soos 'n koshuiseetsaal. Met so mooi uitsig kan hulle baie beter doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mlungensi M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mlungensi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Only problem is that the TV was not working and there was always nobody at the reception and there is no phone in the rooms. Cleaners did not clean very well the bed was not made up well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, was probleem om beddegoed betyds oor te trek.

Daar is blykbaar 'n probleem met genoeg beddegoed. Hulle het eers ná vieruur die middag die bed kom oortrek. Die uitsig en ligging is fantasties. Loopafstand van restaurante. Lekker vakansie-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lardus B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lardus B
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Uitstekende ligging en ontbyt is heerlik. Matras was goeie gehalte. Hotel kort wel bietjie algemene onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Benita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Daar was probleme met ons bespreking. Alhoewel ons bespreek het en reeds betaal het, kon hul nie ons bespreking kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizeth K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizeth K
Gesin met tieners

Die kostes vir hotel was definitief nie die waarde werd.

Die hotel is 'n 3 ster en nie 4 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging uitstekend. Baie mooi uitsig oor see.

Kamer mooi oorgedoen. Deurslot nie gewerk en kon nie herstel word tydens verblyf nie. DStv nie gewerk oor 4 dae nie. Handdoeke baie oud maar skoon. Personeel behulpsaam by ontvangs en etes, maar kort nog bietjie opleiding met diens. Kos gereeld te min a.g.v. groot toergroep met ontbyt. Met Kersete het sekere disse opgeraak binne 2 ure. Kos-variasie beperk met ontbyt. Parkering nie veilig. Ligging uitstekend en uitsig baie mooi.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Point Hotel se terugvoer

Thank you for review.

The Point Hotel
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en uitsig - dis al.

Tans besig met opknapping wat al lank terug moes gebeur het. Plek lyk deurmekaar, hysbak vuil, sy vloer vol sement. Lyk of niemand in beheer is by die hotel nie. Die ontbyt, was seker die slegste wat ek al in enige hotel ervaar het. Baie min verskeidenheid, net wibrood, nie een stuk kaas, koue vleis of tamatie voorgesit nie. Teen die pryse wat hulle vra was dit regtig onanvaarbaar. As jy nie die volle "package" kan veskaf nie, moet jy nie volprys daarvoor vra nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, maar dit is waar dit eindig.

Dit was ons derde besoek aan die Punt Hotel. Die uitsig is wonderlik, maar die kamers is nie waarde vir geld nie, die afwerking is pateties ten spyte daarvan dat die kamers oorgedoen is. Die melk in die kamer vir die koffie was suur. Die veiligheidsketting se meganisme is verkeerd geïnstalleer; as jy die deur oopmaak val die ketting uit. Potloodmerke teen die dak en teëls. Plekke wat half geverf was. Die personeel is onvriendelik. Die hele idee wat 'n mens kry, is vir die uitsig. Vat dit of los dit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Point Hotel se terugvoer

Good day,
Thank you for the email received. We appreciate all feedback, whether it be positive or negative, as we only wish to improve our services.
Please could you be so kind as to advise me the room number you stayed in? Or alternatively your surname, so I can investigate the matter for you further and give you feedback regarding your complaint.

Kind regards,
Teneil Claassen

The Point Hotel
Otto J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Otto J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die kuiertjie baie geniet!

The Point Hotel is so pragtig geleë dat 'n mens amper net op die stoep wil sit en die see indrink! Kamers lekker ruim. Die ontbyt is uitstekend en aandete was ook heerlik. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murvin P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murvin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay - will come again soon

Had a really good stay. The only suggestion from my end would be that the parking bays should be marked with room numbers to avoid confrontation and unpleasant situations between public and other hotel guests. That would be much appreciated. Thanks for everything, Mr & Mrs Pienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig iets besonders! Baie netjies, veilig en die kamer is elke dag skoongemaak.

Ons het drie nagte daar deurgebring en dit was regtig baie lekker. Al wat my gepla het is die voertuie wat so laataand daar musiek gemaak het in die parkeerarea. Die buffet was baie lekker. Ek sal The Point Hotel enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb399720454cced3b70772cbc37ee9f5d9acef56b76c0c733aac33023937d6e7aecad4b27048f6ea000e728f74ef694db880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 79 5 1 4 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185708917216 22.158318758011