Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pomegranate

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R895 R627 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Pomegranate is ’n gerieflike selfsorg-eenheid in die stil, veilige voorstad van Kaapstad, Durbanville — 'n goeie halfweg tussen Kaapstad en Stellenbosch, die Paarl en Wellington. Dié area spog met uitstekende winkelsentrums, soos Village Square, Tygervallei, Willowbridge, Glengary, Cobble Walk, asook restaurante, Durbanville Medi-kliniek en Kaapstad Vliegskool. Dis 30 minute vanaf die naaste strand en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die eenheid is op die eienaar se perseel met ’n privaat ingang, dubbelkamer en 'n en-suite badkamer met dubbelstort.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese ketel, tweeplaatgasstoof, broodrooster, eierkoker, eet- en kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Addisionele geriewe sluit in Openview TV, ’n kluis vir veilige bewaring van waardevolle items, asook ’n eetarea op die onderdakstoep met tuin- en berguitsig.

Gaste kan om die tafel op die stoep of in die tuin met ’n berguitsig ontspan. Addisionele geriewe sluit in parkeerplek onder skadunet agter ’n afstandbeheerhek.

Rook is verbode op die perseel.

Besienswaardighede in en om die area sluit in Tygerberg natuurreservaat, Durbanville se wynlandgoedere, Vrede Kunsgalery en Die Boer Teater, Kaapstad se strande en die Waterfront, gholflandgoedere, Grand West Casino en Barnyard Theatre.

Slaapplek

’n Bespreking by The Pomegranate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir The Pomegranate
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 5

Ligging

  • Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pomegranate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R627
per nag, vir 2 mense
Vanaf R895
R895 R627
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosweg 13, Durbanville Hills, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVs4ANopGUPfp2OM2fJMUvsDQTneEHExp38lhnp3Lh70ItNr9DW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R627 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 13 Suikerbos Way Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.843036403734 18.646188676357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem