LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Pool Room | LekkeSlaap
+14

The Pool Room

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Pool Room
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corne Z - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne Z

Baie gerieflik, privaat en netjies.

Die verblyf was baie geskik vir my en my seun se reis na Kaapstad vir sy gimnastiek. Dit is naby die universiteit in 'n veilige area. Ons het baie lekker gebly.

Kobus U - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim genoeg met alles wat jy nodig het.

Ons het dit geniet om daar te bly. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou, alles in die plek wat jy nodig het, sal definitief weer daar oorbly. Dankie.

The Pool Room's terugvoer

Thanks! Hope to see you again soon.

The Pool Room
Theodor G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en Victoria is baie gasvry.

Was lekker naby die Rondebosch medical centre waar ons moes wees, swembadkamer was netjies en daar is lekker veilige parkering vir jou motor. Sal definitief weer daar gaan bly.

Leigh A - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Kom vir seker binnekort. Goeie en vriendelike diens.

The Pool Room's terugvoer

Thanks, Leigh. We look forward to seeing you again soon.

The Pool Room
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 34, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVf6MASZItqNgmGhEkB7djmJhh50TNTmyqxuXwbRgSwHv8rbOci?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 34 Milner Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.965346056182 18.489782157672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!