The Pool Room
4 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Pool Room
- - Linne en handdoeke word voorsien - Seep en toiletpapier is ingesluit - Komplimentêre tee, koffie en beskuit - Vrugtebord by aankoms - Ontbyt (jogurt, vrugte, graan, vrugtesap) kan teen 'n ekstra fooi gereël word - Gratis WiFi - Parkeerplek op straat vir een voertuig met 'n gemiddelde grootte - LW: Skoonmaak is R50 per dag ekstra en slegs op weeksdae.
Belasting en Ekstras
- Weens die feit dat die kamer direkte toegang tot die swembad bied is dit nie geskik vir jong kinders (wat nog nie kan swem nie).
- Skoonmaakdienste kos R50 per dag ekstra en is slegs op weeksdae beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 34, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10