LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Poppyseed | LekkeSlaap
+11

The Poppyseed

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir The Poppyseed
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
David S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Excellent hospitality!

It was a pleasure to stay at The Poppyseed. We had everything we needed and more. Wonderful hosts!

The Poppyseed's terugvoer

Dear Sheena,

Thank you! It was such a pleasure hosting you and I hope that James achieved all he set out to do.

Wishing you a peaceful holiday,

Warm regards

Patti

The Poppyseed
Bettie-mari P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie-mari P
Enkelreisiger

Ons het baie tuis en gemaklik gevoel weg van die huis af.

Patti is ideale gasvrou wat jou meer as net tuis laat voel. Sy loop die ekstra myl vir haar gaste. Sy het ons verras met tuisgebakte muffins, vars vrugte, koffie, tee en beskuit. Jy kan haar gerus laat weet indien jy enigiets nodig het. Die woonstel is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Ons sal beslis volgende keer weer by ons huis weg van die huis bly!

The Poppyseed's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was wonderlik om vir julle to ontmoet.

The Poppyseed
Jody S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plek in 'n veilige area. Beste verblyf wat ons al gehad het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic!

Beautiful space in a safe location. Best stay we've had!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Poppyseed's terugvoer

Thank you for the sterling review!

The Poppyseed
Maureen C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Die woonstel is pragtig en goed toegerus met alles wat mens sou kon nodig hê. Die gasvrou is dierbaar en het aandag aan die klein dingetjies gegee. Sal die plek met gerustheid aan enige iemand aanbeveel.

The Poppyseed's terugvoer

Baie dankie Maureen
Dit was aangenaam om vir julle te ontmoet, en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Kom gerus weer.
Groete Patti.

The Poppyseed
William S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All round - excellent accommodation.

Just the right self catering accommodation we were looking for to stay the weekend in Gauteng. It has everything you need as one would have at home. Comfortable, spacious, homely, safe and affordable. We will definitely be back again still within this year.

The Poppyseed's terugvoer

Hi William,
Thank you for the great review. It was a pleasure to host you and we look forward to having you back!
Regards,
Patti

The Poppyseed
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Englewold-rylaan 5, Saxonwold, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYzAyZWVjLTQ5YWYtNGI4ZC04ZTI1LWY0MGIwNmM0MzNjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Englewold Drive Saxonwold 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.156406301432 28.0395
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!