The Potting Shed - Self-Catering
Beskrywing
Dié gesinsvriendelike woonstelle bied slaapplek aan 4 gaste in dubbel- en 2-enkelbedkamers. Al die woonstelletjies is ewe groot en die dekor verskil effens. Die paadjie wat na die rotsagtige strand lei is net 90 m van die stoepdeure af. Elke kombuis is met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, braaitange, 'n strykyster en strykplank toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Elektriese en paneelverwarmers word vir die koue winters voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kredietkaartbesonderhede moet voor die inklokdatum voorsien word, vir sekuriteit teen verlore sleutels of skade aan die eiendom. Andersins is 'n R1000 deposito in kontant betaalbaar. Dit sal na die woonstel nagegaan is binne 24 uur terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom