Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Potting Shed Self-catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 045 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Potting Shed Self-catering is in 'n rustige en modieuse kompleks met 24 uur-sekuriteit wat na die see front geleë. Whale Rock Estate, Hermanus het 'n pragtige uitsig oor Walker-baai waar die suidelike noorkappers gereeld raakgesien word terwyl hulle in die water baljaar.

Dié gesinsvriendelike woonstelle bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, kombuis en 'n stoep met braaigeriewe. Die paadjie wat na die rotsagtige strand lei is net 90 m van die stoepdeure af.

Die kombuis is met 'n wasmasjien, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Eetgerei, breekware, braaitange, 'n strykyster en strykplank word ook voorsien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale of Netflix en Showmax en 'n DVD-speler. Elektriese en paneelverwarmers word vir die koue winters voorsien.

Gaste kan muurbal speel, in die swembad in die ontspanningsarea swem of 'n vleisie op die kole gooi in die ingeboude braai. Gaste kan ook by hul eie woonstelle van die gasbraai gebruik maak.

Dit is 'n ideale bestemming wat net 1 km van die nuwe hawe af geleë is. Gaste kan vars vis koop en sushi by een van die seekosrestaurante geniet. Die woonstelle is 3 km vanaf die middedorp en 5 km vanaf Hermanus Gholfbaan met 27 putjies.

Gaste kan gerus na Heart of Abagold kyk vir 'n begeleide toer. Die eienaars bespreek graag vir gaste 'n haaihokduik, walviskykbootreis, seekajak, vierwielmotorfietsry, zipline, massering of wyntoer. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 104 km weg. Pikkewyne kan ook by Bettysbaai, tussen Hermanus en Kaapstad, besoek word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 54 resensies vir The Potting Shed Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Potting Shed Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 045
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 045
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjM2JmOTBiLTYyYTctNDhhNC1iZmFmLTBjMWU2NTNkZjNhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 045 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Whale Close Whale Rock Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.436095621578 19.220601537308