LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Private Place | LekkeSlaap
+15

The Private Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnielaan 36, Crowthorne, Midrand, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Private Place is 'n blyplek in Johannesburg wat in een van Midrand se mees gesogte buurte, Crowthorne, op 'n landbouhoewe geleë is. Dit het die ideale ligging om van Gauteng se gewildste bestemmings en toeristebesienswaardighede te gaan verken.

Die verblyf bestaan uit 2 gaste-suites wat slaapplek vir 2 volwassenes bied en elk individueel versier en gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging, 'n volledige en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met DVD-speler. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die kamers is ruim en bied toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, kombuis en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Winnielaan 36, Crowthorne, Midrand, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnielaan 36, Crowthorne, Midrand, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1S2MG35oCVItX6LeJrU250PgTw9sJKFljjo2qhI7yKuZ7QHJK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 56 Winnie Avenue Crowthorne 1686 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.974973 28.088293
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!