LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Purple Tree | LekkeSlaap
+8

The Purple Tree

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-straat 80, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Purple Tree is in Universitas in Bloemfontein geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie.

Die en suite-eenheid is 'n ruim kamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en is ideaal vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Linne en handdoeke, asook tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv.

The Purple Tree het 'n oopplan-kombuis wat gedeel word. Dit is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en 'n stoof. Verder is daar ook braaigeriewe vir gaste. Veilige parkeerplek word voorsien.

The Purple Tree is net 'n kort entjie se ry van verskeie skole, hospitale en die universiteit af. Bloemfontein bied 'n groot verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en doendinge, soos die Bloemfontein Dieretuin, die Botaniese Tuin Boomroete, die Anglo-Boereoorlogmuseum en Slagveld- en Wapenmuseum, die Vrystaat Botaniese Tuin en verskeie voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir The Purple Tree
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Wynand Mouton-straat 80, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Purple Tree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynand Mouton-straat 80, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASGtQOAwEXQn7qQdDMyL4C3EZNsEDtH2rhlwhF7EsE5Pw41WRX6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 80 Wynand Mouton Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.112440266549 26.170138233917
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!