LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Quadrant Apartments | LekkeSlaap
+66

The Quadrant Apartments

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Quadrant Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nico M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met tieners

Fantasties.

Groot, gerieflike woonstel, veilige parkering, hoogs aanbeveelbaar.

The Quadrant Apartments's terugvoer

Good day Nico,

Thank you fo the very kind review. It was an absolute pleasure to host you at "The Quadrant"!
We would love to see you again!
We also very much appreciate that the apartment was left in a spotless condition! Kind regards and a successful New Year. Marcelle

The Quadrant Apartments
Given L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Given L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Worth every cent. Beautiful, clean accessible to restaurants, shops, garages.

Annette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Alles was baie netjies en ons is baie gasvry ontvang.

Baie dankie Marcel vir alles wat so goed georganiseerd was op kort kennisgewing, nadat die vorige gastehuis waar ons bespreek het ons op kort kennisgewing laat weet het dat ons 'n dubbelbespreking gehad het, was en ons nie meer kon help nie. Ons het ons verblyf baie geniet, baie veilig en stil. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Gerhard V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Wat 'n heerlike ervaring.

Dankie Marcelle vir jou vriendelikheid en vir die netjiese woonstel. Ons verblyf was aangenaam gewees en so sentraal geleë. Sal julle weer besoek.

Yuri D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yuri D
Gesin met klein kinders

Nice apartment.

Quadrant Apartment has a good localisation and is secure and I loved the apartment.

Peter H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Gemaklik. 'n Lugversorger sal wel lekker wees.

Gemaklik, skoon en goed bestuur.

Peggy M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peggy M
Gesin met tieners

Ons woonstel was ruim, modern, silwerskoon en het alles en meer bevat wat ons benodig het.

Alle toebehore, benodigdhede en afwerkings is van hoogstaande kwaliteit en die eienaar, Marcelle het selfs voor ons aankoms 'n ekstra parkering vir ons sleepwa gereël. WiFi was baie goed en effektief. Sekuriteit by Quadrant Apartments is uitstekend. Selfs die hysbakke is geprogrammeer volgens jou woonstel se "tag". Gerieflik naby winkelsentrums en Universiteit van Kaapstad geleë. Baie dankie, Marcelle! Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

Ernst L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ideaal vir die "Two Oceans".

Baie goeie verblyf. Ontvangs/inboek kan dalk verbeter. Sal weer gebruik.

Patsy C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patsy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Conveniently situated, close to shopping and easy access to attractions - but the units lack privacy.

Expensive accommodation, that lacks privacy as the units look onto the other units. However, the block has excellent security, and is conveniently situated re: access to Cavendish Square, and access to the CT attractions on the freeways. The in-house swimming pool and gym are an advantage. Any hassles were sorted out (ie W-Fi access and kitchen equipment). The beds did not have top sheets, and as the weather was hot, this was not ideal. A second remote for garage access was given to us, but not a second key for the front door which was problematic as the movements of my daughter and I were separate. For the price, certain small upgrades are necessary but for our stay, the unit served its purpose.

Teresa T - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa T
Gesin met tieners

Modern, spotless, new!

Some of the nearby tenants rather noisy. Great Italian restaurant downstairs - convenient all round!

Linda M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

Great week, enjoyed my stay

Had a wonderful time, apartments are clean and very safe, and close to all the fun places around. Loved the gym too! ð??? ð??ª

Ben V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvolle binneversiering, voel gemaklik en tuis.

Indien die standaard gehandaaf word, sal die definitief 'n baie gewilde verblyfplek word.

Janine V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Fantabulous

From my entrance to my exit: professional and loving people.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildernisweg/Bath-weg, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNWI3ODhkLTY4YjUtNGNjOC05OGFmLWFiYzlhMThhMmExZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 31 Wilderness Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.985887175463 18.468541790877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!