LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Quadrant Penthouse Apartment | LekkeSlaap
+18

The Quadrant Penthouse Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildernis-weg, A406 The Quadrant, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Quadrant Penthouse Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 20 km vanaf die lughawe. Die kompleks is naby gewilde winkelsentrums en publieke vervoerpunte, wat dit die ideale basis maak om Kaapstad te verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n kapsule-koffiemasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige bank en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea is baie ruim en beskik oor groot vensters wat pragtige uitsigte op die agterkant van Tafelberg bied. Daar is ook 'n gimnasium en 'n binnenshuise swembad beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Quadrant Penthouse Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wildernis-weg, A406 The Quadrant, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildernis-weg, A406 The Quadrant, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZTg0ZGIzLTE0ZTMtNGRjYy05NjdlLWIwYWE4NGIxZmZhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 4) Wilderness Road A406 The Quadrant, Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9859112 18.4686392
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!