LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Quiver Tree | LekkeSlaap
+50

The Quiver Tree

36 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir The Quiver Tree
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zanay P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zanay P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed

We had a lovely stay. Perfect for couples wanting to relax. I was however disappointed that "solar heated pool" literally means heated by the sun and not solar panels (would have loved a proper heated pool)

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Zanay,
Thank you for your lovely review, it is much appreciated.
I have to point out however that there are 5 black pipe solar panels on the roof above the braai area. That is why the pool temperature was 22 degrees during your early October stay. The words solar heated pool is 100% correct. The pool usually peaks at 32 degrees in January.
I look forward to seeing you two again soon, when the weather is a bit sunnier.
Kindest regards, Glen.

The Quiver Tree
Anaska O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anaska O
Gesin met tieners

Lieflik, rustig en gerieflik.

Gerieflik naby alle besienswaardighede en aktiwiteite.

The Quiver Tree's terugvoer

Thank you for the outstanding review, Anaska.
All the very best wishes for the future, Glen.

The Quiver Tree
Monique L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was fantasties.

Dit is die pragtigste, netjiese, rustigste verblyf met die mooiste buite erf en swembad. Net wat ek en my man nodig gehad het. Baie dankie aan The Quiver Tree!

The Quiver Tree's terugvoer

What a great review thanks Monique.
Best wishes Glen

The Quiver Tree
Alrenzo P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alrenzo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil ligging het my wonders gedoen.

Great ligging. Wonderlike braai-area met 'n swembad. Het die ontspanne atmosfeer geniet. Glen en sy vrou was baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet setting has done me wonders.

Great setting. Wonderful braai area with pool. Enjoyed the relaxed vibe. Glen and his wife have been extremely friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for the kind words Alrenzo, glad you enjoyed your stay.
Kind regards, Glen

The Quiver Tree
Ellaishiah P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellaishiah P
Saam met vriende

Die beste ooit!

Sal beslis weer wil gaan!

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for the great review Ellaishiah, if the weather was better it would have been even better.
Kind regards, Glen

The Quiver Tree
Michael R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vakansieverblyf wat geleë is.

Mal oor ons verblyf by hierdie juweel aan die Weskus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value holiday accommodation located off the beaten track.

Loved our stay at this gem on the West Coast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Quiver Tree's terugvoer

Good day Michael,

Thank you for your third visit, this time with friends. Repeat visits are the best review we can get!
Hope to see you again soon.

Best wishes
Glen and Bridget

The Quiver Tree
Lucinda M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Glen was vriendelik! Die gasvryheid wat ontvang is, was fenomenaal!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome experience!

Glen was friendly! The hospitality received was phenomenal!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Lucinda,
Thanks so much for the great review! Sorry the weather did not perform as it should at this time of year.
Best wishes,
Glen

The Quiver Tree
Melandri O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het so lekker gebly. Gasvry, vriendelik, netjies, ontspannend. Ons sal definitief weer daar bly!

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Melandri,
Thank you for your great comments, please enjoy the rest of your holiday. Look forward to your next visit hopefully with your friends.
Kindest Regards,
Glen

The Quiver Tree
Salomon W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed en baie rustig.

Verblyf baie netjies en skoon. Area natuurskoon stil en rustig. Jammerte kinders is nie welkom nie. Die groot probleem is om toiletgeriewe te deel. Geen toilet in kamer self daarom sal ek dit nie weer besoek nie.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Dawn,
Thank you for your lovely review, it was lovely to meet you two. Good luck with your new place. I am sorry the shared toilet was an issue but I do my very best to ensure you get this information before you book. This message was part of my initial reply to you on your quote, the rooms have an en-suite shower and basin but the toilet is in a separate room shared by both rooms. It is also clear on the site itself.
Kindest regards, Glen.

The Quiver Tree
Ashley S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil, peacefll place to relax and unwind.

The host Glen was very friendly and made sure we were happy with everything on a daily basis. The stay was very relaxing and peaceful. This is definately for the kind of people that want to get away from the hustle and bustle of the city. A nature lovers dream waking up with the sound of birds in the morning.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Ashley,
Thanks for the lovely review, reminds me of how lucky we are to live here. Hope to see you again soon.
Kindest regards,
Glen

The Quiver Tree
Johan M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terleurgestel.

Die eienaar was gasvry en beleefd. Die handdoeke was hard en ons het ons eie handdoeke gaan koop. Die handsoeke het meer gelyk na vloerlappe. Daar was nie seep in die stort nie en die toilet word tussen 2 kamers gedeel. Ons was gelukkig die enigste gaste. Die matras was ook nie wonderlik nie. Die foto's op die webwerf is misleidend. Die plek lyk nie meer soos op die foto's nie, veral die swembadarea lyk glad nie so nie. Die plek is verwaarloos en moeg. Hoewel dit skoon en netjies was, sal ek sal beslis nie weer daar bly nie. Daar is definitief beter plekke in Langebaan. Dit kan dalk werk vir “back packers” maar definitief nie wat ek in gedagte gehad het nie.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Johan,
I am quite disappointed by your review a 2 for value for money, as it's one of the cheapest places in Langebaan. We are not a 3-star establishment and don't try to fool people about that.
I will admit that the pool area does not look as lovely in cloudy winter weather as mid-summer, but everything is as in the pictures.
I make a genuine effort to clearly point out the toilet is shared by both rooms. Pictures on the site, the description on the site as well as this statement contained in all my replies to enquiries. "The rooms have an en-suite shower and basin but the toilet is in a separate room shared by both rooms."
You must have read this, so I can't understand the nature of your rating.
Kindest Regards,
Glen

The Quiver Tree
Kobus M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met vriende

Die stilte is wonderlik, verblyf rustig.

Pragtige omgewing, stilte, rustig, gasvry, verblyf skoon, veilige omgewing. Was wonderlik.

The Quiver Tree's terugvoer

Good day Rosa,

Thank you for the wonderful review. I hope you enjoyed the rest of your break in Langebaan, sorry I missed you on departure.

Kind Regards
Glen

The Quiver Tree
Vernita V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik stil en rustig, die gasheer was baie behulpsaam.

Dit was ongelooflik stil en rustig, net wat ek en my man nodig gehad het as 'n pasgetroude paartjie. Die kamers en die hele buite-area was baie netjies.

The Quiver Tree's terugvoer

Dear Vernita,

Thank you for the lovely review, hope to see you again soon.

Kind Regards,
Glen

The Quiver Tree
Portia L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Portia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxation was the key to our weekend and that goal was met.

See stars.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Portia, thanks for the review, I am so glad your goals were met.
All the best for the future, Glen

The Quiver Tree
Verna R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna R
Saam met vriende

Beautiful and peaceful place to get away.

Our stay was absolutely amazing. It's peaceful, comes fully equipped with all you need, and just completely breathtaking. It's clean as well and very friendly owners.

The Quiver Tree's terugvoer

Great review Verna, glad you enjoyed your stay.
Best wishes, Glen

The Quiver Tree
Carmen M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful break away from the busy Cape Town.

We enjoyed a wonderful relaxing break. Perfect location if you need some peace and quiet while not being too far from town. Thank you for your hospitality!

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for the great review Carmen.
Best wishes, Glen

The Quiver Tree
James Ferris D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James Ferris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en kalm.

Glen en sy eggenoot is baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Ons tyd was so rustig en verskriklik lekker. Sal enige tyd weer teruggaan.

The Quiver Tree's terugvoer

Thank you so much, for the lovely review Chanelle. Please pass on our regards and best wishes.
Kindest regards, Glen.

The Quiver Tree
Chantelle M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle M
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Die gastehuis is 'n bietjie ver geleë van die sentrale dorpie af.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Chantelle,
Thanks for the review, yes over time town has moved closer to us with the shopping mall only being 2.5 km away. As it says in the write up Langebaan main beach is 7.5 km away, and Mykonos beaches and casino 3.5 km away golf course club house 3 km away. All depends what you want really, important to look on the google map and decide. One thing is for sure though very few places have our peace and quiet, being on a 5 acre smallholding with a no kids policy, or value for money for that matter.
Kindest Regards, Glen

The Quiver Tree
Andre L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker stil. Ontbyt kan verbeter. Handdoeke baie hard. TV te klein. Baie lekker en stil.

The Quiver Tree's terugvoer

Thank you for your review, Andre.
Kind regards,
Glen

The Quiver Tree
John E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Rustige plekkie heel gerieflik. Twee dinge wat kan verbeter, handdoeke baie hard. 'n Mikrogolf kan in kamer geplaas word om kos warm te maak. Agt uit tien.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi John

Thanks for the good review. We do suffer from crispy towels when they are dried in the strong hot dry south-easter even though we use fabric conditioner. Maybe I should try drying them at night. The microwave will not happen as we are not self-catering and do not encourage any type of cooking or reheating in the room.

Best wishes,
Glen

The Quiver Tree
Olandi H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olandi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannende verblyf.

Ek en my man het lekker ontspan. Hartlike verwelkoming en die kamer- en swembad-area was absoluut lieflik en goed onderhou. Kan dit hoog aanbeveel. Dankie vir lieflike verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Had a lovely relaxing time.

Me and my husband had a lovely relaxing stay. We had a very warm welcome and the room and pool area was absolutely lovely and very well maintained. Would highly recommend. Thank you for a lovely stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Olandi
Thanks so much for the lovely review.
Kind Regards,
Glen

The Quiver Tree
Michael R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Like.

Thoroughly enjoyed our stay.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Michael,
Thanks for the review, hopefully see you soon.
Best Wishes,
Glen

The Quiver Tree
Lindsay A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit was fantasties, sal definitief weer gaan.

The Quiver Tree's terugvoer

Hi Lindsay,
Thanks for your amazing review, look forward to seeing you again soon.

Best Wishes Glen

The Quiver Tree
Marlene B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

Vriendelike diens en ontspanne omgewing.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks Marlene for your lovely review.
Hope to see you again.

Glen

The Quiver Tree
Daleen B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie awesome!

Die eienaars was baie gasvry en het ons met groot liefde ontvang, die kamers is baie netjies en skoon, dit is 'n lekker rustige area om te besoek, die braaiplek en swembad is beeldskoon en die natuur ook. Ons sal beslis weer daar oornag.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for your amazing review Lesley, hope to see you again soon.
Best wishes,
Glen and Bridget

The Quiver Tree
Riet V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon verblyf.

Daar kort net 'n bietjie finesse in die kamers.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for your great review, Riet.
Kind Regards, Glen.

The Quiver Tree
Chris-marie W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend, rustig en lieflik ingerig.

Ons was in 'n baie koue deel van die winter by The Quiver Tree. Die muurverwarmer in die kamer het dit lekker snoesig en warm laat voel. Die rustigheid en natuur is ontspannend. Dit is ook op 'n goed geleë plek. Na aan 'n inkopiesentrum asook vermaak soos Mykonos en restaurante. Baie dankie aan The Quiver Tree ook vir heerlike braaigeriewe.

The Quiver Tree's terugvoer

Wow Chris-Marie, that must be the best review we have ever had! Thank you so much :)
Kindest Regards, Glen

The Quiver Tree
Mariza V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, goeie waarde vir geld - presies soos geadverteer.

Dis beslis als wat geadverteer word, maar moet erken, ons het nie besef "aparte toilet" is in die gang en beteken ons deel dit met die ander gaste in die kamer langs ons nie. Dit was regtig baie mooi, skoon en veilig, maar vat maar jou eie eetgerei/borde/bakke saam as jy nie elke dag wil braai of uiteet nie.

The Quiver Tree's terugvoer

Thank you for your excellent review Mariza. We have made every effort on both LekkeSlaap and TravelGround in the write-up to point out the separate shared toilet between the two rooms and the rooms only having en-suite shower and basin. Hopefully people not reading the write up might read the reviews instead. Maybe I should point out we do not allow children and babies as well as I get many requests to bring them with even though it is clear they are not allowed. We are also not a self catering establishment (there are around 200 in Langebaan), so do not allow any cooking in the rooms and have a maximum stay length of +/- 7 nights. The braai is however fully equipped with all necessary utensils etc.. We would rather that people do not bring their own catering equipment to use in the rooms as cooking is not allowed in them.
Kindest regards, Glen

The Quiver Tree
Maria D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet setup in the bush.

Friendly, helpful service with modern, clean and comfortable rooms. If we lived closer it would be a great weekend getaway spot! Maybe just add a microwave in the room, the rest was perfect and as advertised on your website.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks Maria for your wonderful review, much appreciated. Best Wishes Glen

The Quiver Tree
Andre C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Ons was vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Verblyf is gerieflik.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for your great review Andre, it is much appreciated.
Kindest Regards,
Glen

The Quiver Tree
Youle Q - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Youle Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit is die ideale plek as jy nader aan die natuur wil wees. The Quiver is heelwat rustig. Gaste moet herinner word om nie die televisie te hard laat speel nie. Ons sal definitief weer terug keer sodra ons besluit om Langebaan weer te besoek. Dankie aan Lucresia, wat heeltyd seker maak als is reg. Dankie vir Glen en Brigit. Hulle is baie vriendelike mense. Dankie!

The Quiver Tree's terugvoer

Thank you for your lovely review Quinton, we look forward to your next visit.
Kindest Regards Glen

The Quiver Tree
Cilliers L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliers L
Saam met vriende

Uitstekend!

Absoluut waarde vir geld. Kon nie regtig vir iets beter gevra het. Die eienaars is baie aangenaam en vriendelik, die kamers is ruim genoeg en elke dag kry jy skoon handdoeke. Jou borde, koppies, bekers ens. word elke dag vir jou gewas en weer terug geplaas op jou tafel. Jou kamer is altyd skoon asook so die swembad wat altyd blou bly. Die B&B is in 'n veilige area van Langebaan geleë. Sal die Quiver Tree aanbeveel by enige iemand.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks for your excellent review Cilliers.
Kindest Regards,
Glen

The Quiver Tree
Michael R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Quiver Tree B&B.

The room was comfortable, service friendly and the grounds well maintained. Would highly recommend this B&B.

The Quiver Tree's terugvoer

Good day Michael,

Thanks so much for the review, hope to see you again soon.

Kind regards,
Glen

The Quiver Tree
Christo W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, peaceful and just stunning.

We had a wonderful stay. Lovely little place in the beautiful Longacres Estate! Definitely a must!

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks Christo for your wonderful review, much appreciated.
Best Wishes Glen

The Quiver Tree
Ricardo N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice quiet accommodation.

There are no disturbances. We found the place very nice. The setup looks nice. It's just that the weather wasn't so good so we couldn't make use of the nice pool-area. But I will definitely go again. The only thing that I found to be a bit different is the toilet. It's not in the room where you sleep so you will have to go out of the room to use it.

The Quiver Tree's terugvoer

Perfect Ricardo, thanks for your help and input.
See you again soon hopefully, Glen

The Quiver Tree
John S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het twee nagte by The Quiver Tree gebly met ontbyt ingesluit.

My vrou en ek was baie beïndruk met die netheid van die kamer en die omgewing. Die ontbyt was smaaklik en goed voorberei. Ons sou dit beslis aanbeveel.

The Quiver Tree's terugvoer

Thanks so much for the excellent review.

Kindest regards,
Glen

The Quiver Tree
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 57, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3ZWQ3Njk0LTNmZDUtNDk0OC1iMzU0LWVkMzlhMGNmNzVlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 57 Strand Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -33.054459793174 18.074105085983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!