Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir The Ranch Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan M
Saam met vriende

Lieflike atmosfeer in Potchefstroom.

Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf lekker te maak en ekstra inligting te verskaf om ons te help. Pragtige kamers met alles wat 'n mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Stan
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou vriendekring en dogter te ontmoet. Ons het jul vinnige oggend geselsies geniet, ten spyte van jul vol program. Alle sterkte met die komende week. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Ranch groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Theo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Enkelreisiger

10 uit 10 sal enige tyd aanbeveel.

Beslis waarde vir geld. Pragtige verblyf en baie netjies. Sal julle enige dag aanbeveel. Gasvryheid uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Theo, baie dankie vir jou resensie. Was heerlik om julle by ons te huisves en bietjie meer te leer van jul interessante werk. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Ranch groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Marsha W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marsha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker verblyf!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die gasvrou is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Marsha, baie dankie vir die resensie. Was heerlik om jou te kon ontmoet. Alle sterkte met die herstelproses en hoop om jou weer in die toekoms by ons te kan huisves.
Ranch groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Sheldon B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon B
Enkelreisiger

Kliëntediens is puik, my kuier was die moeite werd.

Dit was rerig aangenaam om by The Ranch Guesthouse te bly. Van die aankoms tot die dag wat ek vertrek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Sheldon, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om so 'n oulike jong man by ons te kon huisves wat so skoon en netjies was. Ons hou vir jou al ons duime vas met jou uitslae en wens jou net die beste toe vir jou toekoms. Hopelik sien ons mekaar weer iewers in die nabye toekoms.
Ranch groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Louis V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Enkelreisiger

Netjies, skoon en baie goeie diens,.

Baie lekker gebly, goeie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Louis
Baie dankie vir jou resensie, dit was heerlik om jou te ontmoet en van jou interessante sport te hoor. Ons sien jou binnekort weer en dan knyp ons weer 'n tydjie af om te gesels.
Ranch groete

The Ranch Guesthouse
Anelia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia K
Enkelreisiger

'n Aangename ervaring.

Netjiese, skoon gastehuis met die mooiste kamer en tuin. Die diens was uitstekend en die ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Anelia
Baie dankie vir jou resensie. Dit verbly ons altyd as ons gaste hul verblyf by ons geniet. Ons wense vir jou is 'n Geseënde Feesseisoen saam met familie en vriende en as jy weg gaan, kom veilig tuis.
Beste wense
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Tshegofatso K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso K
Gesin met tieners

Excellent.

I will definitely stay at The Ranch Guesthouse on my next visit. Erika is a professional business owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Dear Tshegofatso and family
What a great honor meeting such a beautiful inspiring family! Once again a big congrats on your Twins stunning performance at the TOP 30 Athletics meeting. We are definitely looking forward to welcoming you back for the next big meeting. Best of luck with the Twins academics for the rest of 2023.
Warm Ranch regards
Brent and Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Christine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons was so warm en gasvry ontmoet deur Erika wat ons onmiddellik tuis en gemaklik laat voel het. Dankie Erika vir 'n heerlike verblyf! Jy's 'n gasvrou duisend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Christine
Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en hoop om julle weer te sien.
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Hanlie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met vriende

Hartlike gasvryheid en persoonlike aandag maak die verblyf spesiaal.

Perfekte ligging. Baie netjies en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Liewe Hanlie
Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle familie groep hier by ons te kon huisves tydens Aardklop. Julle oggend geselsies van al jul pragtige en seldsame aankope was heerlik om te hoor. Alle sterkte met die res van die jaar en hoop om DV julle weer vir Aardklop by ons te huisves.
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Annalize O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties!

Die verblyf was definitief een van die bestes waar ons nog gebly het! My hondekinders was baie spesiaal behandel en hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Annalize, baie dankie vir jou resensie. Was heerlik om julle te ontmoet inkluis jul pragtige honde kinders. Ons sien uit na jul volgende besoek. Sterkte met die Top 30 atletiek!
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Shanine M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis en wonderlike diens. Baie dankie vir 'n 5 ster ervaring.

Vriendelike diens. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Liewe Shanine
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir die heerlike geselsies onder die Lapa, was ´n voorreg om jul as gesin te ontmoet. Alle sterkte met al jou verpligtinge en jy is voorwaar ´n formidabele vrou. Stuur asseblief groete vir manlief en jou pragtige dogters.
Warm Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Noelene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V

Sal weer inloer!

Baie netjiese, goed toegeruste plekkie. Uitstekende diens en aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie naand Noelene
Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om te kon deel in jul spesiale Ma en Dogter naweek. Wens ons het meer tyd gehad vir gesels, maar jul program was so vol, en julle het dit duidelik baie geniet. Sterkte vir die res van die jaar en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Vicus M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicus M
Besigheidsreis

Baie tevrede en sal weer by hulle bly.

Die eenheid was baie netjies en skoon met 'n goeie ligging. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Geen padgeraas. Ek sal vir seker weer by hulle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeiemiddag Vicus
Baie dankie vir jou resensie. Was heerlik om julle te ontmoet en meer te hoor van jul seun se krieket. Alle sterkte vir die res van sy akademiese jaar.
Ranch groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Adele S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, vriendelik, pragtig en prettig!

Baie netjies, mooiste tuin en die vriendelikste mense. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Adele
Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en dit is nog lekkerder om te hoor dat julle ons gastehuis se fasiliteite en tuin geniet het.
Sien uit om julle weer in die nabye toekoms by ons te verwelkom.
Warm Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Antoinette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Vriendelik en flinke diens.

Gasvryheid is topgehalte, ligging is naby als waar ons wou wees, sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Antoinette
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle by ons te kon verwelkom en in die kinders se opgewondenheid te kon deel van die Pukke opedag. Hoop julle het die dag terdee geniet en dat sussa nou ´n beter idee het van haar toekomsplanne.
Sterkte met die res van die matriek jaar en sien julle hopelik weer in die nabye toekoms.
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Chantelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Erika is baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe is skoon en netjies, alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie more Chantelle

Baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit is heerlik om te hoor dat julle ons fasiliteite geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te huisves.

Sterkte vir die res van die jaar
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Etienne V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Pragtige plek met net die beste vir die gaste. Die ontbyt is die beste. Sal verseker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Etienne
Baie dankie vir jou resensie! Sjoe dit maak ons so bly om te hoor dat julle ons fasiliteite en ontbyt so geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom en dan weer lekker om die ontbyt tafel te sit en gesels.
Sterkte vir die week
Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Sarah T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and welcoming.

Great attention to detail and tastefully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Dear Sarah,
Thank you kindly for your kind review. It was great meeting you and your whole family. I hope the family from Australia is safely back home. Regards to the rest of your family at home, and stay safe and warm.
Kind regards,
Brent and Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Wian V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian V
Enkelreisiger

Vriendelike en warm atmosfeer.

Voel onmiddellik welkom. Baie professionele diens. Heerlike ontbyt en koffie. Slaapplekke is baie netjies en baie goed ingerig. Vinnige WiFi vir werk en lekker TV -geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Wian
Baie dankie vir jou resensie, dit verbly ons om te hoor dat jy jou kuiertjie by ons geniet het - jong manne hou mos van vinnige Wifi, lekker TV geriewe met Netflix, Disney +, Paramount, HBO, Apple en Hulu en dan ook die ontbyt opsie wat jy hier bestel het.
Alle sterkte met jou week en ons hoop om jou in die nabye toekoms weer te sien.
Warm Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Claudia A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia A
Enkelreisiger

Awesomeness.

Baie lekker, aangenaam en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Claudia
Baie dankie vir jou resensie, so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Nog lekkerder was om te hoor van jou ongelooflike werk met die renoster wesies. Ons haal ons hoed vir jou af vir die besonderse werk/liefde wat jy doen.
Alle sterkte met die komende week en hoop om jou weer by ons te verwelkom.
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Ferdi B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gasvry.

Ontbyt heerlik. Gasheer en gasvrou uitstekend. Pragtige kamers en vriendelike, flinke diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Ferdi
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle terugvoer. Dit verbly ons om te hoor dat julle ons fassiliteite en ontbyt geniet het.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Ranch groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Shayne T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne T
Enkelreisiger

Absolutly top class.

Owners extremely helpful. Absolute pleasure to stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Dear Shayne
Thank you kindly for your review. It was a great pleasure meeting you and once again congratulations on your daughters graduation.
Kind regards
Brent and Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Liesl B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B
Enkelreisiger

Alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly, sal regtig weer besoek. Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie more Liesl
Dankie vir jou resensie. Was heerlik om vir jou en jou dogter by ons te kon huisves en julle na ure te kon akkommodeer met julle inboek versoek. Sien uit om julle weer in die toekoms by ons te huisves.
Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Ilze V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

Fantasties!

Pragtige, mooi en netjiese gastehuis! Sal dit definitief aanbeveel, ons het heerlik gebly. Kamers ruim, netjies met alles wat jy nodig het en nog meer. Beslis die beste in Potch!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Ilze
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was ongelooflik lekker om julle te kon ontmoet en weereens baie geluk met jou seun se gradeplegtigheid. Jammer ons kuier tydjie was so kort, sou nog boekdele wou gesels! Sterkte met die res van die jaar en hopelik sal ons iewers in die toekoms mekaar weer sien.
Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Mieke O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The hospitality is exceptional, and Erika goes out of her way to make you feel at home. The rooms are elegant and comfortable, with all the amenities a visit demands, down to the last detail. The breakfast is a must-try and served in a cosy, outside dining area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Dear Mieke,
Thank you for your kind review. It was great hosting you and Vish. I hope you had a great ride back on your bikes with no rain unlike when you arrived. Best of luck with your week ahead.
Warm Ranch regards
Brent and Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Elsie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C
Enkelreisiger

Hartlikste ontvangs en onmiddellik tuis gevoel!

My woefie is tot verwelkom met 'treats'! So bly oor plekke wat dierevriendelik is. Na my man se afsterwe kan ek rondtoer met Mixi saam met my, want ek deel haar nie graag uit aan ander nie en sy is my skaduwee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Elsie
Baie dankie vir jul resensie. Dit was so heerlik om julle by ons te verwelkom. Elsie dit was een groot plesier om vir Mixi ook by ons te verwelkom. Sy is die soetste, liefste klein hondjie wat ons in ´n langtyd by ons gehuisves het. Dit was heerlik om te hoor van jou Alabama reunie.
Baie liefdegroete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Annatjie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N
Enkelreisiger

Fantasties!

Mens kry sommer rus vir jou siel hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Liefste Annatjie
Baie dankie vir jou resensie, sjoe wat ´n voorreg was dit nie om jou te kon ontmoet. Dankie vir die lekker geselsies om die ontbyt tafel en sterkte met die res van die jaar.
Warm Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Danielle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Customer service was impeccable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Danielle

Dankie vir jou resensie. Jammer om te hoor dat ons CCTV monitering, Veiligheidshek en Maxidor veiligheidshek by kamers julle nie laat veilig voel het nie. Ons het nog geen insidente gehad waar daar by voertuie ingebreek of gaste onveilig gevoel het nie. Ons gaste ondervind geen beurtkrag nie te danke aan ons solar en inverter sisteme wat 24/7 in plek is, so ons veiligheids sisteme is nooit af nie.

Sterkte met jou studies en hoop om julle volgende jaar weer by die Jool te sien.

Vriendelike groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Danielle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid.

Erika is 'n vriendelike en gasvry mens en ons het ons verblyf in haar pragtige gastehuis baie geniet. Ons sien uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Jaco en Danielle
Baie dankie vir julle resensie, dit was heerlik om in die kort geselsies meer van julle ongelooflike nuwe produk te leer. Alle sterkte met julle besigheid en ons hoop om julle weer te sien.
Warme Ranch groete,
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Gerrit E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik!

Sal aanbeveel en was baie aangenaam. Vriendelik verwelkom en skoon, netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Gerrit
Baie dankie vir jou resensie. Ons is verheug om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Hoop Owen se NW gala het goed afgeloop ten spyte van die koue weer. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete, Brent en Erika Smith.

The Ranch Guesthouse
Marinus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V
Enkelreisiger

Heerlik, gemaklik en goeie diens.

Ek sal verseker hierdie gastehuis met sy vriendelike diens en persoonlike aandag van die eienaars aanbeveel. Ek sal verseker op my volgende besoek aan Potch weer hier tuisgaan. Goeie en smaaklike kamers wat skoon en netjies is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Marinus

Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou te ontmoet en ons is verheug dat jy ons fasiliteite geniet het.

Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Nadine L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis!

Geriewe werk deur loadshedding, baie netjies en so vriendelik ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Nadine, Daan en die pragtige miniatuur Schnauzer Zouli
Baie dankie vir jul resensie, dit was so aangenaam om julle te ontmoet en natuurlik ook vir kleine Zouli. Hoop julle het ´n wonderlike week en indien jul weggaan vir Paasnaweek, veilige reis.
Baie groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Hermanus D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyfervaring by The Ranch Guesthouse.

My eggenoot en ek het weereens 'n fantastiese verblyfervaring beleef by The Ranch Guesthouse in Januarie 2023. Ons het uitstekende en vriendelike diens ontvang van Erika en Brent Smith. The Ranch Guesthouse is baie netjies, veilig, en goed geleë. Heerlike ontbyt en pragtige kamers en tuin! Belis waarde vir geld. Ek sal The Ranch Guesthouse aanbeveel vir enige besoeker aan Potchefstroom. Ons sien baie uit na ons volgende verblyf by The Ranch Guesthouse in Maart 2023. Baie dankie Erika en Brent vir jul gasvryheid! Ons het baie tuis gevoel. 'n Huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Herman en Mari, baie dankie vir jul resensie! Weereens was dit ´n voorreg om jul by ons te huisves en saammet julle te kon kuier. Herman, ook baie geluk met jou SA Powerlifting uitslae en ons sien uit om julle weer in Maart by ons te huisves vir die volgende kompetisie.
Warm Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Thelana V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons bespreek graag weer.

Pragtige kamer. The Ranch maak voorsiening vir krag tydens loadshedding - dit was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Thelana,baie dankie vir jou resensie. Ons is verheug om te hoor dat julle jul verblyf by ons so geniet het en van al ons fassiliteite kon gebruik maak tydens beurtkrag. Gaste se gemak is ons top prioriteit. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Geseende Feesseisoen,
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Terence J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Thanks for the hospitality, was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Dear Terence, thank you kindly for your review. It was a pleasure meeting you and your beautiful wife. Wishing you a great 2023 and hope to see you again in the future. Warm Ranch regards. Brent and Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Geurt V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf, skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Ons het heerlik vertoef by The Ranch en beveel dit met geruste hart aan. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Geurt en Marthella
Baie dankie vir jul resensie. Dit was heerlik om julle by ons te huisves en van jul ongelooflike ervarings en reise te hoor.
Wense vir ´n wonderlike week en hoop om julle iewers weer in die nabye toekoms te sien.
Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Jané S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek!

Ons het 'n wonderlike tyd by The Ranch gehad. Alles, van Erika se gasvryheid tot die kamer, was fantasties! Dit gaan vir seker ons plek wees om te gaan bly wanneer ons weer in Potchefstroom kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Willem en Jane

Baie dankie vir julle resensie. Dit was ´n plesier om julle te kon ontmoet en te hoor dat julle ons geriewe hier so geniet het. Sien uit om julle weer te huisves as sussa weer ´n show aan het.

Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Marita V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Uitstekende oornagverblyf.

Ons en ons vierbeenkinders het heerlik gebly. Gasvrye en vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het en meer. Baie dankie. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Marita
Baie dankie vir jou resensie. Dit was ´n plesier om julle, klein Licha en Mickey te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Wilmari G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful! Beste diens nog ooit!

Sal vir seker weer daar gaan kuier! Só tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Wilmari
Baie dankie vir jou resensie. Dit was so aangenaam om julle te kon ontmoet en al die doen en lates van julle sport en kinders te hoor. Alle sterkte met die res van die jaar se sport en akademie en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Cecilia K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Enkelreisiger

Pragtige kamers en persoonlike diens.

Wat 'n lieflike plek, die dekor van die kamer was pragtig. Die kamers is toegerus met alles waaraan jy kan dink, selfs 'n bordjie met sjokolade. Koffie, tee, suiker, melk en gefiltreerde water was beskikbaar sonder enige addisionele koste. Erike die eienaar het vroeg die oggend al 'n boodskap gestuur om te bevestig hoe laat ek gaan inteken, sodat sy my self kan verwelkom. Ek sal enige tyd weer van The Ranch Guesthouse gebruik maak, hopelik kan ek volgende keer bietjie langer bly. Hierdie was net een aand se vinnige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Cecilia
Baie dankie vir jou resensie. Wat 'n voorreg om jou te ontmoet al was dit so kort. Ons is verheug om te hoor dat jy ons gastekamer geniet het met al die bederfies in. Hoop om jou weer in die nabye toekoms te sien.
Warm Ranch groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Vernique L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernique L

Home away from home!

Wat 'n ongelooflike lekker oornag verblyf! Dis netjies, skoon en so mooi. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand opsoek na oornagverblyf. Erika het uit haar pad uit gegaan om my welkom te laat voel. The Ranch is definitief die plek om te bly as jy o psoek is na verblyf in Potch wat werklik die moeite werd is. Ek kan nie genoeg dankie sê nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Vernique

Baie dankie vir jou resensie en sjoe hoe lekker was dit nie om jou te ontmoet. Alle sterkte met jou eksamen uitslae en ons hou duim vas vir net die beste. Jy het hard gewerk en baie opgeoffer.

Sien jou binnekort weer vir jou volgende rondte.

Groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Michal P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Ons het blyplek nodig gehad toe ons 'n troue in die area bygewoon het, en ek voel jy kry wat jy voor betaal. Ons was dadelik gegroet by ontvangs en na ons kamer gewys. Die helle plek is baie netjies, skoon en gemaklik, voel ook nuut en modern. Daar is baie kragpunte in die kamer, insluitend USB punt om jou foon te laai as jy jou charger blokkie dalk vergeet het. Daar is selfs 'n kragpunt en haardroër in die badkamer wat vir my vrou baie gerieflik was. Gratis koffie en lekkers in die kamer. Oulike visdam met groot visse langs die lapa waar jy kan ontspan. Dit is lekker naby aan die mall en aan restaurante geleë, en die buurt het veilig gevoel. Daar was ook genoeg parkering op die perseel vir almal wat daar bly. Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer by The Ranch Guesthouse bly as ons weer in Potch area moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Michal

Baie dankie vir jou resensie, dit verbly ons om te hoor dat julle ons geriewe geniet het. Hoop om julle weer eendag by ons te kan huisves.

Vriendelike groete
Brent en Erika Smith

The Ranch Guesthouse
Betsie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Enkelreisiger

Netjies en gerieflike verblyf.

Ek beveel The Ranch vir seker aan. Die kamers is stylvol, netjies en baie gerieflik. Uitstekende diens. My twee Scotties het selfs elk 'n verwelkomingspakkie gekry! In die toekoms sal ek nêrens anders in Potch oorslaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Dit was ´n voorreg om julle te ontmoet en om te hoor dat julle ons kamer so geniet het.
Wallace en Skylah was sulke goed gemanierde gaste dat hulle altyd welkom sal wees hier by ons. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Betsie, alle sterkte met jou nuwe uitdaging in Kimberley.

The Ranch Guesthouse
Harm H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Alles het goed verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Harm,

Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Alle sterkte met julle studies.

Groete,
Brent en Erika.

The Ranch Guesthouse
Janus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en beeldskoon.

Op aankoms was ons gegroet met vriendelike diens en ’n beeldskoon tuin. Die kamers is in perfekte toestand met ’n moderne ontwerp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Janus

Baie dankie vir jou terugvoer.

Groete
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Harry B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly.

Alles was 100%. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Harry,

Baie dankie vir jul resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Madelize C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Ons is besonders gasvry ontvang toe ons moeg hier opgedaag het. Het heerlik saam met Brent, ons gasheer geëet en gekuier. Nogmaals dankie vir alles Brent! Volpunte vir die gratis ontbyt en vrugte in die kamer. Die kamer was pragtig, skoon en baie gerieflik. Sal beslis weer hier kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Guesthouse se terugvoer

Beste Hannes en Madelize
Baie dankie vir julle resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Brent en Erika

The Ranch Guesthouse
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54feccd2b5a8057b0a5604ed197a81bb66e54597c118083424c47c4d8aa170e975e5310edbab3e71fada7711502574111d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 151 Rivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721763804018 27.100261748444