Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Ranch Guesthouse bied lieflike kamers aan ouers, sakereisigers en vakansiegangers in Potchefstroom.

Verblyf word in verskeie kamers met slaapplek vir 2 gebied. Die kamers het elk 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien. Alle fasiliteite is toeganklik vir gaste, selfs tydens beurtkrag. Dus is daar geen donker kamers en geen koue storte nie.

Die kamers het elk 'n TV met stroomdienste, USB-koppelpunte, WiFi, staanwaaiers, verwarmingspanele en kluise. Elke kamer het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste ontvang ook peuselhappies en gesuiwerde water.

Gaste het toegang tot braaigeriewe by die lapa en veilige onderdak parkeerplek word voorsien en deur geslotekringtelevisie gemonitor. Gaste moet vooraf reël indien hulle die lapa wil gebruik.

The Ranch Guesthouse is 1,4 km vanaf Mooirivier Mall waar daar verskeie winkels en restaurante is en 4 km vanaf Noordwes Universiteit. Potchefstroom het verskeie museums en nasionale monumente. Gaste kan ook die OPM Prozesky Voëlreservaat waar daar 200 verskillende voëlspesies in of Buffelsvlei Wild Animal Park besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir The Ranch Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink The Ranch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54feccd2b5a8057b0a5604ed197a81bb66e54597c118083424c47c4d8aa170e975e5310edbab3e71fada7711502574111d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 151 Rivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721763804018 27.100261748444