Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Overnight Chalets

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Ranch Overnight Chalets, Murray-plaas, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Ranch Overnight Chalets bied gerieflike, luukse selfsorg-chalets en sakpas-oornagkamers in die pragtige, rustige Kalahari in die Noord-Kaap. The Ranch Overnight Chalets is 11 km van Olifantshoek op die N14 geleë en is sowat 39 km van Kathu af waar gaste alle geriewe sal kry. Dit is ook op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark en Namibië.

Gerieflike, stil en ontspannende verblyf word in selfsorg-chalets en oornagkamers aangebied. Al die kamers en chalets het gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte en/of baddens, en kombuisies of koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, konferensiegeriewe, 'n braai-area en 'n swembad in. Daar is ook 'n mini-gholfbaan, wildritte en 'n gelisensieerde kroeg. Hout en ys is by die kroeg beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, swem en begeleide staproetes in. Die funksielokaal kan 140 afgevaardigdes akkommodeer en is beskikbaar om vir funksies, troues en konferensies te huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 34 resensies vir The Ranch Overnight Chalets
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • The Ranch Overnight Chalets, Murray-plaas, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Ranch Overnight Chalets het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Ranch Overnight Chalets, Murray-plaas, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA700d22d87e6c321efc479ccdf93bd0466326302e973a086ddf5e5cbe465eca0252d3120e8d0e36c961c78c0f8b327507a116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 34 5 1 4 The Ranch Overnight Chalets Farm Murray, N14 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.91078068515 22.862730243062