LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Rasmus | LekkeSlaap
+47

The Rasmus

Hotel
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 14 Apr 2021 tot 31 Mei 2021.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Rasmus is 'n lieflike hotel op 'n werkende plaas in Erasmus Park in Pretoria. Die hotel is in 'n rustige omgewing geleë met beeste, skape en pragtige tuine. Dit is 10 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die verblyf word in 10 en suite-slaapkamers gebied. Die kamers het elk 'n privaat stoep, 'n yskas, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Elke kamer het ook lugversorging en 'n kluis. Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt, middagete en aandete bedien en dit kan ook vir funksies bespreek word.

Die area spog met trekpleisters soos die Groenkloof Natuurreservaat, Menlyn Park Inkopiesentrum, Pretoria Nasionale Botaniese Tuine, Die Voortrekker Monument en die Vryheidspark Erfenisgebied en Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Rasmus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Gaste dink The Rasmus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 850
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
was R1 850
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9hwJJfSuPnUU3NdPHE2I37fOXczMJlc5LgBLfziCk8EDlZUvRQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 480  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Corner of Van Ryneveld Avenue and Solomon Mahlangu Drive Erasmus Park 0048 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.816399585491 28.239624046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!