Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Real Boathouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lawrence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir The Real Boathouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nerina G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker op die water verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Oulike plekkie, netjies skoon en veilig! En het als wat mens nodig het beskikbaar. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey-ann J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-ann J
Gesin met tieners

Absolutely amazing, very friendly people with beautiful views.

The views were spectacular, 10 out of 10 would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Thank you for your great review Tracey-ann, really pleased you had such a good stay. Welcome back anytime!

The Real Boathouse
Christie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christie R

Die uitsig is fantasties en jy ontspan vir seker.

Dit is 'n lieflike plek om te ontspan. Die gasheer en gasvrou is fantasties en baie behulpsaam. Hulle diens is puik. Ons sal vir seker die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Thank you for your review, Christie. We really appreciate your positive comments. Hope to see you again!

The Real Boathouse
Nicolene K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

N heerlike wegbreuk naby genoeg aan enige aktiwiteit maar ook afgesonder genoeg.

Dit was so n lekker verrasing om daai deur oop te maak en daar in te stap met n ongelooflike uitsig. Berge wat water ontmoet. Dekor was pragtig. Alle geriewe beskikbaar. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Thank you so much for such a great review, Nicolene. You are, of course, welcome back anytime!

The Real Boathouse
Natasja L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig as jy wakker word en die berge sien.

Dit is die perfekte plek om te herlaai en weer reg te wees vir die besige lewe. Ongelooflike mooi uitsig en jy kan vir ure net buite sit en ontspan. Ons het sommer ook 'n nuwe stokperdjie begin met visvang en sal so gou moontlik weer 'n bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Hi Natasja, of course, you are welcome back anytime and thanks for the great review and pictures, the fish was awesome!

The Real Boathouse
Jason O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason O
Saam met vriende

5 ster al die pad!

Als was great! Baie mooi plek! Sal definitief die plekkie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareta S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta S
Gesin met tieners

Die mooiste uitsig, en 'n wonderlike plek.

Baie behulpsaam en vriendelik en goeie diens. Baie naby aan verskillende aktiwiteite en restaurante. Die uitsig is asemrowend en verruklik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Dear Mareta,
Thank you for reviewing your stay. We are pleased to hear that you enjoyed your stay.

The Real Boathouse
Lyn J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn J
Saam met vriende

We had such a wonderful weekend.

The place is beautiful, spacious and so peaceful. Attention was paid to the finer details, for example dishwashing liquid, cloths, towels, tea, coffee, etc. I would highly recommend it for a little getaway. I will be back. Absolutely wonderful weekend destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie moderne verblyf.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madre D
Gesin met tieners

Rustige wegbreek uit die stad se gejaag.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Larry en Daniela het seker gemaak dat ons goed ingelig was en het ons selfs van die beurtkrag skedule voorsien met ons aankoms. Die brosjure het ook baie gehelp. Dis 'n pragtige huis en het als gehad wat ons nodig gehad het. Die ligging is ideaal as jy rus en vrede soek. Die "French press" koffie is 'n bonus en die stort is "amazing". Ek beveel beslis "The Real Boathouse" aan vir enigeen wat rus, vrede en eenvoudigheid soek sonder om alledaagse luukshede prys te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G
Gesin met tieners

Awesome, extremely helpful and amazing, helpful and friendly owners.

We had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Thank you for your positive review, we are glad you enjoyed your stay.

The Real Boathouse
Karen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Absoluut fantasties.

Waarde vir geld. Netjies. Natuur om jou. Rustig. Veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham N

Pleasant.

Very comfortable accommodation with an amazing view of the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Hi Graham, thanks for the great review. Please let us know next time if you have Wi-Fi issues, sometimes it just needs to be restarted. Regards.

The Real Boathouse
Florence M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence M
Saam met vriende

The view is amazing.

The place is peaceful, a space of serenity and tranquility. The Wi-Fi connection was an issue, it didn't connect the way through our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier reg op die dam.

Die huis is modern en goed ingerig met die stoep wat reg op die dam sit. Heerlik en rustig, lekker om in die area te stap. Ons het heerlik gekuier en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Danke vir jou terugvoer Adele. Ons hoop om julle weer te sien.

The Real Boathouse
Daniel E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E
Saam met vriende

Was very nice, peaceful and awesome view.

Was an awesome stay, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Hi Daniel, thank you for your review. Your feedback means a lot to us. We hope to see you again sometime.

The Real Boathouse
Dries V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Baie lekker gebly.

Mooi plek, maar parkeerplek effense probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Thank you for your positive review. We have plenty of extra parking; please ask if you need to know where to park.

The Real Boathouse
Andre H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre H
Gesin met tieners

Geen onderdakparkeerplek of agter hekke nie, ek moes De Beers Boathouse vra dat ek my bikes in sy erf kan parkeer vir veiligheid.

Van buite af lyk dit soos 'n garage, die deur kan nie eers ordentlik sluit nie, sal nooit weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Hi Andre, I am sorry the garage was an issue. Had you asked me, you could have put your bicycles and car in our secure garage, just behind the boathouse.

The style of the boathouse including the boathouse door are clearly shown on the pictures, which is part of the charm for most of our guests. Kind regards Larry & Daniela

The Real Boathouse
Dewald S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald S
Saam met vriende

Baie lekker plek vir 'n wegbreek en goeie ontspan.

Sunlounger of twee sal 'n groot pluspunt wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma S
Saam met vriende

Amazing.

The place is breathtaking: from the views and the furniture to the cleanliness. Loved the fact that you have the house to yourself with your private pool. The only improvement can be done on the road within the complex because it doesn't look maintained at all.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

Hi Thelma,

Thank you for the great review, so glad you had a good time.
The road is awful,
I agree!
Technically, Kosmos roads are maintained by Madibeng Municipality but they don't come often enough, so the residents association repairs the road when they can, but funds are limited.
Thanks again for the review,

Larry

The Real Boathouse
Rene P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Gesin met tieners

Heerlike familietyd.

Ons verblyf was asemrowend. Ons het die markte geniet. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Real Boathouse se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, welcome back anytime!

The Real Boathouse
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 206, Kosmos, 0261, Noordwes
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0fdab49831093fd085e83b59e34451c087a35598224825bd3ca81db43896e331b96690d0ea7c19c2fffd91fdf4ab793eabc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 206 Simon Bekker Avenue Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.731900476923 27.851990466271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem