The Rectory

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Rectory bied gerieflike verblyf in Bathrust, 'n historiese dorpie naby die kusdorpie, Port Alfred.

Verblyf word in 'n keuse van 4 slaapkamers in die hoofhuis of in 'n losstaande eenslaapkamer-kothuis gebied. Die slaapkamers is met antieke meubels versier en het elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en kookgerei. Gaste kan in die gemeenskaplike leefarea voor die TV met DStv en die kaggel ontspan.

Braaigeriewe en 'n eetarea is op die patio beskikbaar en daar is 'n gemaklike sitarea onder die veranda.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Rectory gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za