Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Chimney Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir The Red Chimney Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Enkelreisiger

Soos altyd 'n wonderlike verblyf.

The Red Chimney Guesthouse is my eerste keuse altyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Andre. Jy is altyd welkom. Lekker dag.

The Red Chimney Guesthouse
Marelize F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte veilige basis om Pretoria te verken.

Ons het verblyf gesoek om 'n familielid in die hospitaal te besoek. Die 13 minute na die hospitaal toe was perfek. Die eenheid is veilig, netjies en ruim. Vriendelike diens en gasvryheid. Sal The Red Chimney Guesthouse beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Marelize, baie dankie.
Jy is altyd welkom by ons.
Groete Jeandre.

The Red Chimney Guesthouse
Christelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Enkelreisiger

Goeie bestemming om te slaap.

Wonderlike, netjiese plek. Genoeg parkeerplek en netjiese voorkoms. Sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Christelle, jy is altyd welkom.

The Red Chimney Guesthouse
Lizelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik. Die gastekamers is nie net mooi nie, maar ook prakties. Elke ding dien 'n doel en geen onnodige nonsens wat net die plek vol staan nie.

Selfs wanneer Jeandre nie daar is nie, is hy beskikbaar en sy staff is professioneel en betroubaar. Sal nie weer in 'n ander gastehuis as Red Chimney in Pretoria oorbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Hi Lizelle, baie dankie vir die mooi resensie. Jy is altyd welkom by ons.
Groete, Jeandre Stander.

The Red Chimney Guesthouse
Lood R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood R
Enkelreisiger

Baie netjies. Baie goeie ervaring, veilig en rustige area.

Puik waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Dankie Lood, jy is altyd welkom by ons. Dankie Jeandre Stander.

The Red Chimney Guesthouse
Rozanne N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne N
Saam met vriende

Oulike plek!

Na ons bespreking het Jeandre met my kontak gemaak om te bevestig hoe laat hy ons kan verwag. Ons is baie vriendelik ontvang. Jeandre het vir ons die geriewe gewys en nodige reëlings deurgegee. Die kamer het darem batteryliggies gehad vir wanneer daar beurtkrag was (op daardie stadium het Pretoria vlak 6 beurtkrag gehad). Daar is ook veilige parkering vir voertuie wat vir ons belangrik was. Ongeag van die beurtkrag was daar heeltyd heerlike warm water om in te stort. Ons het wel 'n klein probleem gehad, maar Jeandre het dit in 'n japtrap vir ons kom uitsorteer. Jeandre was ook so gaaf om aan te bied dat ek eers na my wedloop gou kom stort voor ons uitboek! Beslis waarde vir geld en in die kol vir wat ons benodig het vir die betrokke naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Hi Rozanne, baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is altyd welkom. Dankie Jeandre.

The Red Chimney Guesthouse
Cornelis G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis G

It was perfect.

Ek sal weer hier kom bly. Ek het dit gebruik as 'n oornagstop om familie te besoek. Het ongelukkig die tyd wat ek hier was elke keer met load shedding daar aangekom, maar daar was lig beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en jy is altyd welkom. Ek gaan probeer om Solar te installeer die jaar.
Dankie
Jeandre

The Red Chimney Guesthouse
Karin S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Baie gerieflike, netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Dankie vir 'n heerlike oornag. Pragtige plekkie met als wat mens nodig het. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Hi Karin, ek is so bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom.
Dankie,
Jeandre Stander.

The Red Chimney Guesthouse
Petro S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Enkelreisiger

Netjies, veilig en rustig.

Ek gaan gereeld Pretoria toe en maak elke keer gebruik van die gastehuis. Mooi omgewing, naby aan die N1 wat baie gerieflik is. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Petro, julle is altyd welkom by ons. Jeandre Stander

The Red Chimney Guesthouse
Petro S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Enkelreisiger

Baie netjiese verblyf, stil en rustige omgewing.

Eenhede is baie mooi en goed toegerus. Ek het baie veilig gevoel, kon lekker rus met die stil omgewing en koffie drink op die stoep terwyl ek na die mooi berg-uitsig kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Petro,

Ek is bly julle het lekker gebly.

Dankie Jeandre

The Red Chimney Guesthouse
Freddie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Was vriendelik ontvang. Die plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Dankie Freddie, julle is altyd welkom.

The Red Chimney Guesthouse
Sarel L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel L
Enkelreisiger

Pragtige plek met briliante eienaar.

Plek is baie mooi en still, ek het die privaatheid geniet. Eienaar was behulpsaam met my vervoer toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Julle is altyd welkom.

The Red Chimney Guesthouse
Retha O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf in veilige, rustige omgewing.

Baie netjiese kamers met alles wat mens nodig het vir 'n dag of twee se oorslaap. Ons sal definitief weer hier oorbly as ons in Pretoria is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Dankie Retha, kom kuier gerus weer.

The Red Chimney Guesthouse
Bertie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, geen direkte kliëntediens.

Kon net n' paar uur daar wees as gevolg van siekte, niemand was daar om te groet. Moes bel om hek oop te kry, toe bel om kluis kode te kry, toe bel om DStv aan te kry. Toe ons koffie wil drink was die poeierkoffie kliphard en al die bekers het soos eiers geruik, een koppie was nog vuil ook. Res van die plek was netjies, maar sal glad nie weer soontoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Jammer om te hoor van die siekte en hoop alles is nou beter.
As gevolg van ń sameloop van omstandighede kon ek nie daar wees om julle ontvang nie. Daarom moes die hek oopgebel word en so ook die kluiskode en DSTV telefoonsie gedoen word.
Die vuil koppie en ou koffie was ons swak kwaliteit beheer en daaroor is jammer.
Ek stel nuwe proses inwerking dat nie weer gebreur nie.
Jammer oor die slegte onderving by ons.
Lekker dag,
Jeandre

The Red Chimney Guesthouse
Louise P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld. Skoon en netjies en baie veilig.

Sal beslis die plekkie aanbeveel, baie netjies en skoon. Vriendelike diens met genoegsame veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

So dankbaar jy het lekker gebly.
Jeandre.

The Red Chimney Guesthouse
Gerda D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Besigheidsreis

Oornag verblyf vir sake

Vriendelike ontvangs, behulpsame gasheer, netjiese eenheid met veilige parkeerplek. Die ideale oornagverblyf wanneer jy vir besigheid reis. Waarlik 'n tuiste weg van jou huis, waar jy kan ontspan en rus tussen verpligtinge. Sal The Red Chimney Guesthouse enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Hi Gerda, baie dankie vir die terugvoer. Jy is enige tyd welkom.
Dankie
Jeandre

The Red Chimney Guesthouse
Ria C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer. Heerlike groot stort. Maklike uitteken. Veilige area.

Een probleem, daar was nie ’n naam buite die gebou nie so ons was nie seker of ons by die regte plek aangekom het nie. Die ontvangs was vriendelike en mal oor die feit dat ons die sleutel in ’n kluis buite die deur kon los toe ons vertrek. Die kamer was skoon en daar was alles wat nodig maak om ’n koppie tee te maak, asook ’n yskas. Restaurante was omtrent 5 minute se ry weg. Was mal daaroor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Hi Ria, baie dankie vir die terugvoer. Ek weet die naam buite is 'n probleem. Ons is nog besig om die nodige goedkeuring te kry. Ek sal net my gaste in kennis stel dat daar nie 'n naam op is nie.
Ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd weer welkom.
Dankie Jeandre.

The Red Chimney Guesthouse
Linda V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik ingerig.

Ek sal vir seker weer van hulle geriewe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Red Chimney Guesthouse se terugvoer

Hi Linda, jy is altyd welkom.
Baie dankie,
Jeandre

The Red Chimney Guesthouse
Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R632
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breyer-laan 1293, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eShUzfgp0w9KabnDw5Rw2JKy3YLllYxjpyxN8yle7lSoLgxdr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1293 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696856934812 28.254722341104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem