Riebeek-Kasteel Akkommodasie by The Red Tin Roof | LekkeSlaap
+13

The Red Tin Roof

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir The Red Tin Roof
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Narien E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Baie bly dat die swembad weer in werking is! Die personeel wat ons bedien het, Imanuel het omtrent rondgehardloop om die gaste te bedien en is regtig 'n aanwins vir Red Tin Roof!

Lisa S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

A super venue definitely worth another visit.

A charming and quirky oasis with everything that we needed for comfort.

Marius B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en voortreflike etes

Ietwat uit dorpskern, maar uitstekende gasvryheid sal verseker dat ons weer hier sal bly!

Annemarie G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G
Saam met vriende

Goeie verblyf!

Ons het baie lekker gebly! Die kamers is baie mooi en die sitkamer/kroeggedeelte het die mooiste ligte, ornamente en kunswerke. Die kos was heerlik en baie goed voorbereid en mooi bedien. Die diens was uitstekend en die ontvangs hartlik. Riebeek-Kasteel het ook baie plekkies om in rond te snuffel. Sal definitief weer gaan.

Dirk B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier op Riebeek-Kasteel

Lekker gekuier op die dorp.

Nico D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Enkelreisiger

Uitstekend en huislik.

My verblyf by The Red Tin Roof was uitstekend gewees en dit was of ek by my huis was weg van my huis af. Dit is baie huislik en almal is so vriendelik en dit is net 'n fantastiese ervaring om daar te bly. Die kamers is so mooi opgemaak en als rondom dit is baie mooi. Al die oudhede is baie mooi. Sal enige tyd weer daar gaan bly en sal die gastehuis aanbeveel vir almal.

The Red Tin Roof's terugvoer

Thank you so much Nico.
We enjoyed having you to stay. Please call in on us again soon.

Kind Regards,
Sam

The Red Tin Roof
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermonstraat 23, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NmUwM2VjLWQ0NTctNDBmNy05NTIwLWVkNzljZTIzYzAzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 23 Hermon Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.384771047797 18.901803195477
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za