LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Regency 45 | LekkeSlaap
+10

The Regency 45

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisy-straat 157, The Regency 45, Strathavon, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Regency 45 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Strathavon, Sandton.

Dié woonstel is op die tweede verdieping agter in die kompleks geleë en word deur bome omring. Dit is heerlik stil en rustig. Dié ruim woonstel het 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis, 2 sitareas en 2 balkonne. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan hul etes rondom die etenstafel geniet.

In die sitarea is daar 'n TV en 'n kragopwekker verseker dat die WiFi en ander benodigdhede aan bly, selfs al gaan die kraf af.

Die leefareas lei na 2 balkonne, 1 is oop en die ander is onderdak. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ekstra skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek, teen ekstra koste.

The Regency 45 is 700 m van die Grayston-sentrum af, waar daar 'n rits winkels, restaurante en 'n gimnasium is. Die woonstel is 2 km vanaf ander winkels en eetplekke, en 3 km vanaf Sandton City en die Nelson Mandela Square.

Slaapplek

’n Bespreking by The Regency 45 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Daisy-straat 157, The Regency 45, Strathavon, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisy-straat 157, The Regency 45, Strathavon, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd3195f017d2dcb5768a21f15e797d7c244234bf1c1e56cd96e646026c23361e5d6a52e6b7d4c50b5886b8ff182747610f08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R490  per nag (plek vir 2) 157 Daisy Street The Regency 45 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.0983031801 28.06345476937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!