Ashlea Gardens Akkommodasie by The Regency Apartment Hotel 603 | LekkeSlaap
+13

The Regency Apartment Hotel 603

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergweg 27, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria , 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Regency Apartment Hotel 603 is 'n luukse eenslaapkamer-woonstel in die hartjie van Menlyn in Pretoria. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou geboue en museums wat besoekers kan verken.

Die smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid kan op 'n selfsorg-basis of as 'n hotelkamer bespreek word. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, glasskuifdeure en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n bad.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n rusbank en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n swembad, restaurant en gimnasium op die perseel. Ondergrondse parkeerplek word voorsien.

Pretoria bied 'n verskeidenheid doendinge, soos perdritte by die Voortrekker Monument, uitstekende winkels en wildkyk by wildreservate in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by The Regency Apartment Hotel 603 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Matroosbergweg 27, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria , 0046, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergweg 27, Ashlea Gardens, Menlyn, Pretoria , 0046, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEfwFqj1khCC6g9WOPHnY5R5b5amnSNGq8TYB4uKuKk7wZlNrUF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 27 Matroosberg Road Ashlea Gardens, Menlyn 0046 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.781383 28.268113
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za