Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Regiment Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 53 resensies vir The Regiment Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jesse A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jesse A
Saam met vriende

Safe, secure, clean.

Safe and secure, close to the mall/shops, the place was clean. When we contacted the host, they responded immediately. There is also a beautiful view of the area at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Sal verbly aanbeveel vir enige iemand wat die Kaap wil besoek.

Baie gerieflik en sentraal, alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nida J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nida J
Enkelreisiger

Gemaklik, netjies, goed toegerus.

Uitstekende verblyf opsie. Ek het heerlik gebly. Die eenheid was goed toegerus met alles wat 'n mens benodig. Goeie kommunikasie deur die gasheer. Sal enige tyd weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coligny N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coligny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en still.

Baie rustig en privaat, maar die plek het lugversorger nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Stefan vir jou terugvoer. Ons sou baie graag vir ons gaste wil lugversorger in sit, dis altyd maar warm Jan/Feb maar ons het gevind teen ons sakpas pryse is dit nie ekonomies nie. Gaste los ongelukkig ook die vensters en deure oop met die lugverosrger aan wat al vir ons baie skade berokken het in die verlede. Ons het darem waaiers in al ons eenhede. Vra gerus as jy in die toekoms 'n ekstra waaier benodig. Dankie

The Regiment Self-catering Accommodation
Wilmie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilmie K
Gesin met tieners

Meestal iewers anders.

Ek was glad nie beeindruk met die feit dat die aankoms nie verloop het soos per die inligting ontvang nie en dat ek toe die idee gekry het dat dit moeite was om vir ons die sleutel te gee, want die sleutel is sommer vir ons van bo af gegooi. Die kombuis toebehore is in 'n haglike toestand en ek het nie gemaklik gevoel om dit te gebruik om vir ons te kook nie. Daar was nie behoorlike geriewe vir kook nie, met slegs 'n glas pirex bak en geen slaai bakke nie. Die pirex bak was boonop baie lelik gechip en die deksel te groot. Die sybord is in 'n onaanvaarbare toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dag Wilmiekie.

Ek is vreeslik jammer om te hoor dat jy nie jou verblyf by ons geniet het nie. Ja, jy is heeltemal reg, die sleutel was nie in die eenheid soos per gewone kommunikasie nie. Dit was my fout, ek het nie vir my skoonmaker gesê om die sleutel uit te los nie. As ek reg onthou, het ek onmiddellik op jou oproep gereageer en die sleutel gebring. Die manier hoe die sleutel afgegee is, dink ek, is 'n bietjie erg gestel. Omdat my persoonlike eiendom een vlak op is agter op die erf, is dit altyd vinniger om items van bo af af te stuur. Ek kon seker die sleutel in die Woolies sak gesit het en laat afsak soos ons gewoonlik doe as gaste nog iets benodig. My gereelde gaste hou van die manier en hulle kinders dink dis baie oulik. Jou man het mos mooi die sleutel en afstandbeheer gevang?

Rakende die kombuis items, ons neem kennis en gee onmiddellik aandag. In die toekoms, as ek kan raad gee, kontak asb eienaars onmiddellik sodat ons die items vir jou kan vervang, sodat jy jou verblyf kan geniet. Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Ernest B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier area ook.

Baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles O
Gesin met klein kinders

Awesome cool amazing relaxing.

We really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lia V

Corne was hulpvaardig en vriendelik.

Ons het lekke gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n paartjie/gesin/individu.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Die plekkie is baie goed toegerus en daar is heelwat beweegspasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenyn W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

It's my third time staying at Regiment Self-catering, so I think going for the third time says it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clayton C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton C

Amazing.

Was a good stay, everything worked out as expected and the place was very cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khanyisa L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We had a good time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie-lee M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie-lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

The Regiment is a safe and cosy place to stay. It offers privacy and it is located close to shops. The owner is very kind and due to a shift in scheduling, we had to request to depart a little later. The owner was very kind to accommodate us for a while longer. This place feels like home once you step in. The homey feel is what makes it so lovely. Will definitely be back. Thank you to all who had a hand in preparation in accommodating us. We appreciate it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Jamie-Lee. Thank you for your kind words. Do visit us again. Regards. Corne' and the team.

The Regiment Self-catering Accommodation
Ryan A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan A
Saam met vriende

Lekker gebly, dit was net vuil.

Daar was ou uiestukkies in die wasbak. Die heater/aircon was so verstop met die stof dat dit nie gewerk het nie. Iemand se ou rose peddles en champagne-doppies is nog onder die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek neem hierdie baie ernstig op en het klaar 'n dissiplinêr met die skoonmaker gereel.

Dankie vir die terug voering oor die AC eenheid. ons gee aandag. Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Teresa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig maar bitter koud in die Kaapse winter.

Voel baie ingehok met die hoë buitemure. Raserige kinders op boonste vlak was baie steurend. Heel goed maar te koud en ingehok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Teresa. Die resensie is ‘n bietjie verwarend aangesien jy nie self daar was nie, maar wel jou man en seun. In die groot stad verkies my besoekers die hoë mure omdat dit privaatheid en die gevoel van veiligheid skep. In verband met die raserige kinders, sou jy my gekontak het, kon ek hulle onmiddelik stil gemaak het. Ongelukkig was dit skoolvakansie, alhoewel die beskrywing bekend maak dat die woonstel in ‘n residentiele area is met familes. Rakende die koue woonstel stelling, wil ek net uitlig dat die vensters dubbel glas is en dat daar spesiale isolasie onder die vloere is. Daar is ook ‘n kaggel vir die gebruik van die gaste op koue wintersdae. Groete.

The Regiment Self-catering Accommodation
Natasha M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Lieflik en gemaklik.

Heerlike, rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Kom maak gerus weer 'n draai.

The Regiment Self-catering Accommodation
Dalene B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

The unit has a fully equipped kitchen and is in a safe area.

We stayed there for two days and the area is quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind review.

The Regiment Self-catering Accommodation
Natasha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Lekker rustig.

Was kort verblyf, maar was regtig lekker asook stil en rustig. Gasheer is baie bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde.

The Regiment Self-catering Accommodation
Janelle U - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle U

Veilig en groot genoeg vir netbalgroep.

Ons was 'n groep van 10 netbalspelers en 1 ondersteuner = 11 persone. Ons het heerlik gebly en het baie veilig gevoel. Dit is nie 1 huis waar die 3 eenhede aanmekaar is nie. Elke eenheid is apart. Parkering was agter hek vir 3 motors. Een parkering buite. Om binne te stop, moet jy goeie parkeervermoë hê. Groot genoeg spasie vir ons dames gewees en ons almal kon saam eet by die eerste eenheid. Eienaars se huis is aan agterkant en die 3 eenhede is aan die voorkant. Lekker geslaap, kamers kan doen met aircon as dit so warm is, maar daar was darem waaiers beskikbaar in die kamers. Eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Jacolein W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacolein W
Gesin met tieners

Ek moes akkommodasie kom soek vir my dogter.

Die woonstel is effe swak geventileer en die parkering is nogal 'n uitdaging. Verder is dit stil en rustig. Die TV het nie gewerk op die Netflix-opsie wat ons graag sou wou geniet het nie, ons moes maar Netflix op ons fone kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dagsê Jacolein, dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die Netflix, ek kon dit uitgesorteer het. Groete.

The Regiment Self-catering Accommodation
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Gesin met tieners

Perfect!

This apartment was exactly what we wanted. Centrally located, easy to get to where we wanted to go. Very clean and organised. The owner was prompt with helping us with any questions we had. Cannot recommend enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Albert, for the kind words. Do visit us next time you are in the area. Regards.

The Regiment Self-catering Accommodation
Ida-louise S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Ons het als gehad wat nodig was vir 'n lekker oorslaap. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Aankoms-inligting via WhatsApp was baie volledig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer. Groete.

The Regiment Self-catering Accommodation
Dudley S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dudley S
Gesin met tieners

Fantasties.

Die plek is perfek vir 'n gesin van vier, baie mooi en netjies. Sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Dina - Marie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Enkelreisiger

Veilige, rustige woonbuurt. Netjies, skoon en gasvry.

Ons het die oop braai-area geniet voor die wooneenheid. Sentraal geleë , naby winkelsentrums. Die gasheer wat die ekstra myl vir 'n mens loop is goud werd. Baie dankie vir aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit maak 'n mens sommer lus om nog eenhede te bou.

The Regiment Self-catering Accommodation
Jakobus Barnard D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus Barnard D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en baie snoesig.

Beveel hierdie beslis aan. Lekker geleë, veilig en baie vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer as die Bokke speel, julle bring geluk.

The Regiment Self-catering Accommodation
Gerda B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Wat 'n juweel.

Baie dankie dat ons van julle verblyf kon gebruik maak. Ons het die rustigheid, stilte en privaatheid baie waardeer. Ons kon nie genoeg gekry het van die pragtige uitsig nie. Die Regiment is so lekker sentraal en naby alles wat ons besoek het. Voorwaar 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna L E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna L E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie rustig en baie veilig, sal weer daar gaan bly.

Sal aanbeveel om meer as net 1 plastiese - of glashouers insit bv. 'n braaibak vir as jy wil braai om jou vleis in te sit en ook meer as 1 kookpot vir as jy meer as net 1 dis wil gaar maak, andersins waarde vir geld. Oprit so bietjie van 'n baie styl opdraande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer. Groete, Corne.

The Regiment Self-catering Accommodation
Monja D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, Corné is verskriklik behulpsaam en die verblyf was skoon en baie netjies. Ons sal definitief weer by The Regiment Self-catering Accommodation gebruik maak in die toekoms.

Die verblyf is presies soos op webtuiste geadverteer. Corné is 'n wonderlike gasheer en is verskriklik behulpsaam. Die Executive suite met die private parkeerarea gee die nodige privaatheid vir paartjies of klein gesinne wat van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth V
Saam met vriende

Wonderful, clean and friendly owners.

Very nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almerie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almerie V
Gesin met tieners

Dit was baie lekker stil en rustig.

Sal net graag meer kombuisgeriewe aanbeveel omdat dit selfsorg is en dit bietjie beperk was vir kosse wat ons wou maak. En dalk DStv oorweeg. Dit is ook nie heeltemal geskik vir 4 persone met ouer kinders nie maar vir kleiner kinders is die eenvetrekslaapplek, ideaal. Maar oor die algemeen was ons verblyf aangenaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Haai Elmarie .

Dankie vir die terugvoer.

Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Linky M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linky M
Gesin met tieners

Lekker privaat en rustig.

Dit was 'n heerlike naweek en ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie, kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Elmarie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Gesin met klein kinders

Lovely unit with everything you need.

Beautiful unit. It is neat and clean and equipped with everything you need. We really enjoyed our stay and would go back there if we visit Cape Town again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind words.

The Regiment Self-catering Accommodation
Marzaan L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan L
Gesin met tieners

Aan te beveel

Ons kuiertjie was uit die boeke uit. Die woonstel het alles in wat 'n mens moontlik mag nodig hê en is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

The Regiment Self-catering Accommodation
Ashlinn F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashlinn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indien jy soek na stilte weg van die besige werklikheid, sal ek 'n plek soos dit voorstel. Dis nie te ver van winkels nie en dit voel letterlik jy is alleen saam met jou eggenoot of lewensmaat.

Dis net 'n gerieflike plek met 'n uitsig oor die omgewing en natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Deon G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Gesin met klein kinders

Dit was perfek!

Eenvoudig - sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Deon, kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Whitney C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney C
Gesin met klein kinders

Clean and very comfortable.

We had a wonderful stay at The Regiment. It was a home away from home feeling. Our kids were so comfortable. The stoep area was where they enjoyed their meals. The unit was very clean and was equipped with everything one could think of. We are already looking at booking our next stay. Thank you Corne' for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Whitney, thank you for the kind words. Do come again. Regards, Corne.

The Regiment Self-catering Accommodation
Chrissie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie E
Gesin met klein kinders

Perfekte vinnige wegbreek.

Ons het heerlik gekuier, dis veilig en beskut vir my kinders en lekker naby aan die besienswaardighede. Die eenhede het alles wat mens nodig het en dis modern ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Chrissie.

Hoop om julle weer te sien die jaar.

Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Anina D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina D
Gesin met tieners

Alles wat nodig is is verskaf.

Corné is uiters behulpsaam, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Andrew T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Regiment is 'n baie netjiese verblyf-opsie wat uitstekende waarde vir geld bied.

Ek sal vir seker weer hier tuisgaan en dis maklik om aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Fabian J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian J
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer en baie netjies.

Sal definitief aanbeveel vir besigheid of ontspanning. Veilig en baie netjies. Goed geleë om verskillende plekke in en om Kaapstad te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie julle. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Ronel Stander S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Stander S
Enkelreisiger

Perfek vir my!

Baie lekker gebly. Alles wat ek nodig gehad het. Mooi skoon, netjies en oulik. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Marita V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Gesin met tieners

Baie netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Goeie ligging en uitstekende kliëntediens.

Kan hierdie plek vir enigiemand aanbeveel. Baie lekker netjiese woonstel. Lekker cozy, lekker privaat. Goeie ligging. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marita. Hoop om julle gou weer te sien.

The Regiment Self-catering Accommodation
Mandy S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Relaxing and very nice.

Me and my cousin had a wonderful time, wish we could have stayed longer, but will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

You are welcome. Do come again.

The Regiment Self-catering Accommodation
Nina B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina B
Gesin met tieners

Veilig, netjies, gerieflik, sentraal geleë.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer, die plekkie was baie netjies en gerieflik, die parkering en woonstel was veilig en sentraal geleë, baie goeie waarde vir geld. Ons sal dit defnitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie Nina. Hoop om julle weer te sien.

The Regiment Self-catering Accommodation
Cornelius N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die plek was oulik. Mooi uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie, sien weer.
Groete.

The Regiment Self-catering Accommodation
Olav W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olav W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier.

Ruim, modern, netjies en baie goeie sekuriteit. Corne is 'n vriendelike gasheer, wat sy gaste se privaatheid respekteer. The Regiment het 'n uitstekende ligging vir enigiemand wat Bellville moet besoek - vir besigheid en/of 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer binnekort te sien. Corne'

The Regiment Self-catering Accommodation
Natasha V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en luilekker.

Ons naweek kuier was net wat ons benodig het. The Regiment ht als in wat dit gerieflik maak vir I wegbreek. Home away from home. Omgewing was lekker stil, is naby winkels.Sal defnitief weer terug Kom n dit aanbeveel aan enige een wat I stil weg breek Wil he. Dankie Corne vir jou gasvryheid

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Haai daar. Baie dankie vir die resensie. Julle sal moet definitief weer kom ek het nou die naweek die buite bad en stort klaar gemaak.
Sal nog fotos laai so jy kan lekker in die borrels le en vir die sterre kyk volgende keer.
Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Karen J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two nights felt like two months' holiday in a 5-star hotel yet down to earth stay.

The best value and service I received in Cape Town in 20 years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi, thank you for the awesome review. Corne

The Regiment Self-catering Accommodation
Neville L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, though with a few areas requiring improvement.

Positive: Spacious, airy, well laid out, excellent WiFi, braai area, indoor fireplace with wood, matches and firelighters, lots of cupboards, clean, stack doors for lots of fresh air, safe and secure, very nice area, most self catering amenities in place, host was very friendly. Negative: Too much natural light early in the morning due to large windows with no curtains/blinds, hair of previous tenants on shower drain not cleaned/removed (resulted in shower water pooling up slightly), no DStv, side gate banging when windy and disturbed sleep, electric fence across the road crackled throughout the night disrupting our sleep, toilet light very dim, no main light in bedroom, mirror above chest of drawers has insufficient light, TV can swivel, but not viewed clearly from the bed, no laundry line or rack, shower glass divider needs to be sealed at the bottom as water went into the bedroom section.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you, Neville, for your detailed review. We will attend to the negatives promptly. Regarding the electric fence from the neighbours across the road you occasionally get a snail or a lizard that electrocutes themselves which results in the crackling noise.

The Regiment Self-catering Accommodation
Wanitah P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanitah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

The owner is friendly. Great area and great value for money. The place is spacious and absolutely stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Wanitah,
Thank you so much for visiting us and our review. Hope to see you again soon.
Corne'

The Regiment Self-catering Accommodation
Harriët V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriët V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-equipped flatlet, with comfortable bed and nice relaxing area.

Excellent location for visiting Cape Town and surrounding attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Regiment Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie Dankie.

The Regiment Self-catering Accommodation
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a3295d9d951d713d52c1ed0249c4af13bfa0e5578e2f9cd4d7e0e5190626079fae519e951fddeaf60f9f9839535592caad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 14 Regiment Street Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8670993 18.6222711