The Reserve
2 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katherine-straat 102, Village Blues Building, Sandton, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Reserve is in die hartjie van Sandton, wat dié woonstel ideaal maak vir die kieskeurige reisiger wat op 'n sakereis is of die plaaslike area wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 8 eenslaapkamerwoonstelle wat elk slaapplek vir 2 volwassenes het. Die woonstelle het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en basiese toebehore.
Die woonstel is binne 'n veilige kompleks op Katherine-weg en is loopafstand van die Gautrein af. Die eenheid is ideaal om die area te verken.
Kenmerke
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 2 resensies vir The Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Katherine-straat 102, Village Blues Building, Sandton, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katherine-straat 102, Village Blues Building, Sandton, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom