The Reserve Boutique Hotel
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Reserve Boutique Hotel is 'n familie-besigheid in die Sabievallei op die R536 in Kiepersol, Mpumalanga. Dit is net 25 km van die Krugerwildtuin af. Die natuurlike omgewing bied 'n rustige ervaring waar tee en skemerkelkies op die dek geniet kan word.
Die verblyf word in pragtige kamers op die oewer van die Sabaanrivier gebied. Die kamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met ys en gratis WiFi in.
Die Reserve Restaurant op die perseel bedien 'n a la carte ontbyt, klassieke en tuisgemaakte maaltye, asook buitengewone etes vir diegene wat hul smaakkliere 'n bietjie wil uitdaag. Gaste kan 'n drankie op die dek geniet wat 'n lieflike uitsig oor die welige, groen bome bied met die klanke van die kabbelende rivier in die agtergrond.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink The Reserve Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom