The Residency Sandhurst

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Residency Sandhurst bied smaakvol versierde woonstelle in 'n veilige gebou in Sandton, Gauteng. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie besighede en geriewe.

Akkommodasie by The Residency Sandhurst beskik oor 3 soorte woonstelle; elkeen is uniek versier en bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die woonstelle beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis om etes in voor te berei of basiese warmmaakgeriewe.

Elke woonstel het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplementêre toiletware en gratis WiFi. Skoonmaak- en wasgoeddienste kan op versoek gereël word. Die kompleks het veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

The Residency Sandhurst is 5 tot 10 minute se ry van Sandton Konvensiesentrum, winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale in die area af geleë.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Residency Sandhurst gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za